Die rektor van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het onvoorwaardelik om verskoning gevra na berigte dat studente as deel van ‘n koshuisgroet ‘n gebaar uitgevoer het wat glo herinner aan die saluut van Nazi-Duitsland.
Alles vir Vrydag 21 Februarie 2014
Polisiebeampte vas vir korrupsie
ʼn Polisiekonstabel is in hegtenis geneem nadat hy ʼn verdagte glo vrygelaat het en ʼn gesteelde televisie by hom gevat het.
Gedagte vir die dag: Reik uit na mense wat minder as jy het
Psalm 82:3,4 – Julle moet eerder die mense help wat hulself nie kan help nie. Kom op vir die weeskind. Sorg liewer dat dit beter…