‘n Bejaarde vrou van Kalifornië in Amerika is deur woedende bye aangeval en ongeveer ‘n duisend keer gesteek toe sy uit haar motor geklim het, berig Assosiated Press.
Alles vir Dinsdag 11 Maart 2014
Soldaat se brief ná 1 800 jaar ontsyfer
‘n Egiptiese soldaat in die Romeinse leër se brief aan sy mense tuis is 1 800 jaar ná dit geskryf is, uiteindelik ontsyfer.
Nuuskommentaar: Oscar – Om te mag weet
Baie mense, veral diegene wat nie die Oscar Pistorius-saak slaafs volg nie, sal met regter Thokozile Masipa se beslissing saamstem oor die aanbied van grusame gegewens wat deur die lykskouing op Reeva Steenkamp aan die lig kom.
Oekraïne: Een tree vorentoe, twee treë agteruit
Oekraïne is bereid om groter outonomiteit aan die Krim-skiereiland en die ooste van die land toe te staan, wat as ‘n belangrike deurbraak beskou word.
De Jager getuig oor uitdagende klere
Die saak teen Johannes Christiaan de Jager wat daarvan verdink word dat hy twee tienermeisies vermoor het, duur Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voort.
EFF hoor vandag oor OVK-deposito
Die Pretoriase hooggeregshof sal na verwagting Dinsdag uitspraak lewer in die aansoek van die EFF rakende ʼn interdik oor die betaling van ʼn deposito aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK).
Foto’s: Dwelmvonds in Durban gemaak
Twee mans, onderskeidelik 30 en 34 jaar oud, is Maandag in Durban se middestad in hegtenis geneem vir dwelmhandel.
‘Die advertensie wat DStv nie wil hê jy moet sien nie’
Die vakbond Solidariteit en DStv se regspanne is in ʼn briewestryd gewikkel oor die digitale satelliet-uitsaaier se reklameverkoopshuis, DStv Media Sales, se weiering om die vakbond se advertensie oor regstellende aksie uit te saai.
ESKOM-rekenings: R2,3 miljard agterstallig
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor die groeiende aantal uitstaande ESKOM-rekenings wat by plaaslike munisipaliteite regoor Suid-Afrika voorkom.
Bejaarde vrou verkrag, beroof
ʼn 92-jarige vrou is verkrag en van haar pensioengeld beroof naby Brits in Noordwes.
Numsa: ‘Wittes word meer betaal’
Wit werkers word vier keer meer as hul swart eweknieë betaal, het die vakbond Numsa Maandag tydens sy nasionale bedingingskonferensie in Pretoria gesê.
Bendelid lewenslank tronk toe vir moord
Quinton Cordom is Maandag tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die moord op ʼn verkeersbeampte en ʼn vyandige bendelid.
Gedagte vir die dag: Geestelike antibiotika
Matt 5:13: “Julle is die sout vir die aarde”.