Voor grondpaaie het Suid-Afrika teerpaaie gehad. Voor kerse het Suid-Afrika elektrisiteit gehad. Wat Suid-Afrika gehad het voor die ANC by herhaling godsdiens as politieke werktuig begin inspan het, en sodoende weerskante van die grens van godslastering speel, is ‘n debatspunt.
Alles vir Maandag 17 Maart 2014
Hande vol genade- Dozi
In 2001 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer kennis geneem van Dozi toe hy ‘n keurspel van Afrikaanse liedjies wat hy in…
WAT Woord van die Week: kafoefel/karnuffel
Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak dat jy nie klei trap en van “kafoefel” praat as jy “karnuffel” bedoel nie!
Grondeise: Plase aan NW-gemeenskappe oorhandig
Thandi Modise, die premier van Noordwes, het Sondag bevestig dat plase in die Ratlou-munisipaliteit aan gemeenskappe teruggegee is, nadat hulle van die grond onteien is.
Eskom soek nog nuwe baas
ʼn Tussentydse uitvoerende hoof sal aangestel word wanneer Eskom se huidige uitvoerende hoof, Brian Dames, aan die einde van Maart uittree.
Eskom: “Elektrisiteitskrisis nog nie verby”
Alhoewel Suid-Afrika se elektrisiteitnetwerk gestabiliseer is, is die land se kragkrisis nog nie verby nie, het EWN Maandag berig.
Maroela Media Top 20 17 Maart 2014
Ek moes jou gesoen het- Leah Pad na jou hart- Joe Foster Met ander woorde- Andriëtte Lig op die horison- Joshua Na Die Reën Die…
AfriForum maak uitslag van watergehalteprojek bekend
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal die uitslag van en aksieplan vir sy eie nasionale Blou- en Groendruppel-takprojek Maandagoggend bekend maak.
Vloede: Families keer terug; versoek om rampgebied te verklaar
Vloedslagoffers van Limpopo het begin terugkeer na hul huise nadat hulle verlede week ontruim moes word, berig EWN.
Week 3 vir Oscar Pistorius-moordverhoor
Die moordverhoor teen Oscar Pistorius duur Maandag in die Pretoriase hooggeregshof voort.
Vavi dagvaar glo Cosatu
Zwelinzima Vavi, geskorste hoof van Cosatu, gaan na verwagting Maandag regstappe doen teen die vakbondfederasie.
Vermiste PTA-kinders dood aangetref
Die liggame van drie kinders wat verlede week in Pretoria as vermis aangemeld is, is dood aangetref.
Gedagte vir die dag: God is die Skepper-God
Psalm 104:2,3 – Oral rondom U is lig; dit is amper soos iemand wat pragtige klere aantrek. Dis mooi om na te kyk. U het…