Een persoon is dood na ʼn haai-aanval by Tweedestrand in Port St. Johns in die Oos-Kaap.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Maart 2014
Man hang hom voor polisiestasie
ʼn Man het homself Saterdagoggend voor die Bellville Suid-polisiestasie in Kaapstad opgehang.
Swaar verkeer op Gautengse hoofweë verwag
Die Gautengse verkeersdepartement het motoriste versoek om waaksaam te wees aangesien swaar verkeer teen Sondag op die provinsie se hoofweë verwag word.
Vermiste vliegtuig: Nog satellietbeelde van drywende voorwerpe
Maleisië se minister van vervoer het Saterdag aangekondig dat China nuwe satellietbeelde het van een of meer voorwerpe in die Indiese Oseaan wat moontlik deel kan wees van die vermiste vliegtuig van Malaysia Airlines.
Seun (7) deur vriend geskiet
ʼn 12-jarige seun word van poging tot moord aangekla nadat hy glo per ongeluk sy sewejarige vriend geskiet het in Uitenhage in die Oos-Kaap.
Drie renosters by reservaat in Oos-Kaap gestroop
Die karkasse van twee renosterkalfies en ʼn koei is in die Pumba-wildreservaat buite Grahamstad in die Oos-Kaap gevind.
16 vas vir moord op bejaarde
Die polisie in Limpopo het 16 mense in hegtenis geneem in verband met die wrede moord op ʼn 86-jarige man in Rotterdam.
Foto’s: Vyf sterf in Aus-vliegongeluk
Vyf mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig wat vir valskermspring gebruik word in ʼn vliegveld in die ooste van Australië neergestort het.
Ses sterf in KZN-ongelukke
Ses mense is in ongelukke in KwaZulu-Natal dood, het die provinsiale nooddienste Saterdag gesê.
ANC wil DA aankla oor Zuma-SMS
Die ANC beplan om regsaksie teen die DA te neem na aanleiding van ʼn teksboodskap oor president Jacob Zuma.
Video en foto’s: Kameelperd sê totsiens aan sterwende dieretuinwerker
ʼn Dieretuinwerker, wat aan terminale kanker ly, het in sy hospitaalbed finaal totsiens gaan sê aan die diere wat hy versorg het.
Twee vas vir ontvoering, verkragting
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vrou ontvoer en verkrag het.
Vier dood, 12 beseer in ongeluk
Vier mense is dood en 12 mense beseer in ʼn ongeluk op die R573 Molotopad naby Kwaggafontein in Mpumalanga.
Gedagte vir die dag: God hoor elke gebed van jou
Psalm 106:44 – Maar God het gesien hoe swaar hulle kry, Hy het geluister as hulle Hom smeek om hulle te kom help. Dit is…