ʼn Agtjarige meisie het Dinsdag ʼn noue ontkoming gehad nadat sy amper in ʼn getypoel by St Michaels-strand naby Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus verdrink het.
Alles vir Woensdag 2 April 2014
Dodetal styg ná modderstorting
Die amptelike dodetal van die modderstorting in Washington, Amerika, het tot 28 gestyg.
Derde geslag deur Australië se hoogste hof erken
Australië se hoogste hof het Woensdag ʼn derde kategorie van geslagsindeling, buiten manlik of vroulik, erken.
Chili-aardbewing: Tsoenami-waarskuwing; gevangenes ontsnap
Meer as 300 gevangenes het uit ʼn vrouetronk in Chili ontsnap te midde van ʼn tsoenami-waarskuwing wat ná ʼn groot aardbewing uitgereik is. ‘n Video van die tsoenami-alarm volg onderaan die berig.
TLU teken beswaar aan teen Zuma
TLU SA het beswaar aangeteken teen pres. Jacob Zuma as kandidaat vir die verkiesing op 7 Mei, het die landbou-unie Dinsdag gesê.
Oscar moontlik nie eerste getuie
Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius sal waarskynlik nie die eerste getuie wees wat namens die verdediging in die getuiebank skuif nie, het sy prokureurs Dinsdag gesê.
Ma gevonnis na seuntjie met pistool rondloop
ʼn Veiligheidsbeampte van Mpumalanga is Dinsdag gevonnis nadat haar eenjarige seun met haar pistool rondgeloop het.
Gedagte vir die dag: Sout wat verslaan het
Matt 5:13 – “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer…