Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar die uitdrukking “iemand se been trek” vandaan kom wat gebruik word wanneer mens gekskeer met iemand.
Alles vir Donderdag 10 April 2014
Vermeende kriminele deur polisie doodgeskiet
Vier mans is Woensdagaand in Durban se Mariannridge-omgewing dood tydens ʼn oor-en-weer-skietery met die polisie.
Wenk ontvang oor PTA-paartjie wat glo saam wegloop
Awian van Schalkwyk (17) en Kim Swart (15) wat sedert Sondag vermis word en vermoedelik saam weggeloop het, bevind hulself moontlik in Centurion.
June Steenkamp onseker oor Oscar se egtheid
June Steenkamp, Reeva se ma, het in ʼn eksklusiewe onderhoud met die Daily Mirror gesê sy is onseker of Oscar Pistorius nie net toneelspeel nie.
CD: My beste Jesus liedjies 2
My beste Jesusliedjies 2 is vir kinders tot so 10 jaar oud en is propvol splinternuwe, op-en-wakker en vrolike lofliedjies.
EFF-man glo vas vir bedrog
Wiekus Kotze, ʼn Afrikaanse man wat bekendheid verwerf het toe hy by Julius Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF)-party aangesluit het, is Donderdag glo weens bedrog in Alberton, Gauteng, in hegtenis geneem.
Video: Gerrie Nel kry sy eie liedjie
Die radiostasie 94.7 het nou ook ‘n tong-in-die-kies-kletsrymliedjie vir die staatsaanklaer in Oscar Pistorius se moordverhoor, Gerrie Nel, saamgestel.
Eienaar van dagsorgsentrum amptelik aangekla
Die eienaar van die Petite Bumper-dagsorgsentrum in Rosettenville, suid van Johannesburg, waar ʼn kleuter glo vasgebind, se mond toegeplak, en sonder toesig in ʼn badkamer gelaat is, is amptelik aangekla.
SMS-gerugte oor Bloemhof onwaar
Die polisie in Noordwes het bevestig dat ʼn boodskap wat op sosiale media oor dreigende gevaar in Bloemhof versprei word, onwaar is.
Vermoorde skoolmeisies: Tienerseuns weer in hof
Twee 16-jarige seuns wat in Februarie glo twee skoolmeisies van Johannesburg in ʼn vermeende sataniese ritueel vermoor het, verskyn Donderdag weer in die Protea-landdroshof.
Tiener in Bloemhof doodgeskiet
ʼn Tienerseun is Woensdag in Christiana in Noordwes tydens gewelddadige betogings in die Bloemhof-omgewing doodgeskiet.
Jannie Moolman weer geopereer
Die sanger Jannie Moolman sal na verwagting vandag weer ʼn operasie ondergaan terwyl sy toestand steeds ernstig maar stabiel is.
‘Komitee eerste stap om Zuma te laat vervolg’
Die DA sê die veelparty-parlementêre komitee wat opgestel is om die Nkandla-verslag te ondersoek is die eerste stap in die stryd om president Jacob Zuma te laat vervolg.
Trust gestig vir Malema se taksskuld
ʼn Trust is op die been gebring om Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), se belastingrekening van R16 miljoen te vereffen.
Gedagte vir die dag: God is die enigste God
Psalm 135:5 – Dit staan soos ʼn paal bo water: die Here is ʼn groot God, groter as alle ander gode. Baie keer hoor ʼn…