Niemand is nog in hegtenis geneem nadat die Standardbank in Fourways, noord van Johannesburg, Donderdagmiddag beroof is nie.
Alles vir Vrydag 11 April 2014
Video: Duisende Toyotas in SA herroep
Duisende Toyotas in Suid-Afrika gaan na verwagting herroep word.
Foto’s: Man by Centurion-winkelsentrum doodgeskiet
ʼn 41-jarige man is Donderdagmiddag by ʼn winkelsentrum in Kloofsig, Centurion, in sy voertuig doodgeskiet.
Jannie Moolman ondergaan gesigoperasie
Die sanger Jannie Moolman het Donderdagaand ‘n operasie aan sy gesig ondergaan.
Video: Ikeys-speler rand glo vrou aan
ʼn Student van Potch Akademie beweer ʼn Ikeys-rugbyspeler het haar Maandagaand na die Varsitybeker in ʼn restaurant aangerand.
Polisie gaan 1 017 afdank oor misdaad
Die polisie gaan meer as ʼn duisend polisiebeamptes met kriminele rekords afdank, het die minister van polisie se kantoor gesê.
Gedagte vir die dag: Die Here ken jou hart
Psalm 139:1,2 – Here, U kyk of ek eerlik is en vertrou kan word. U weet wat gaan hier binne-in my aan. Ek kan niks…