Die beminde ta’ Grietjie wat met “Dis ʼn lekker ou Jan” en die rieldans nuwe skop aan die Afrikaanse kultuur gegee het, is gister oorlede. Brendan Ruiter het dié gedig oor haar geskryf.
Alles vir Woensdag 16 April 2014
Ta’ Grietjie gegroet
Skielik is daar ‘n leegheid, veel groter as die asempie wat ta’ Grietjie altoos was.
Skerpskryf-kompetisie vir leerders
Skerpskryf is ’n skeppende Afrikaanse skryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein.
Rieldans se “Ta’ Grietjie” sterf
Ouma Grietjie Adams, oftewel Ta’ Grietjie van Garies wat bekendheid verwerf het vir haar weergawe van dis ʼn Lekker ou Jan, is Dinsdagaand in die ouderdom van 87 in die Bergsig-ouetehuis op Springbok oorlede. Sy is vermoedelik weens ouderdomverwante kwale dood.
R1miljoen-skenking vir AMCU-stakingsfonds
The Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) het ʼn fonds gestig om sy stakende platinummynwerkerslede by te staan, en het reeds meer as R1 miljoen se skenkings ontvang.
Man doodgery toe hy van aanvaller vlug
Hannes Baartman, ʼn 46-jarige man van George in die Wes-Kaap, is doodgery terwyl hy probeer het om van ʼn vermeende rower te vlug.
Nog 107 vermis ná passasierskip omslaan
Nog 107 mense is teen Woensdagoggend vermis ná ‘n Suid-Koreaanse passasiersboot, die Sewol, met 477 mense aan boord gesink het.
Nuuskommentaar: Wie is die Grinch wat die verkiesing steel?
Daar is glo by die OVK se omstrede nuwe hoofkantoor ingebreek. Daar is groot ontsteltenis omdat die komende verkiesing se uitslae gesteel is… ‘n Twakstorie, maar met meer erns as wat ‘n mens graag sou wou glo.
Sprokiespad in Nederland
“Dit lyk soos ‘n toneel in ‘n sprokie as die pad se glimstrepe in die nag voor die motor opdoem,” sê Daan Roosegaarde, die man agter die konsep wat nou op 500m-pad in Nederland op die proef gestel word.
Voertuig ry twee voetgangers dood
Twee voetgangers is dood toe ʼn voertuig hulle omstreeks 06:00 Woensdagoggend in Johannesburg raakgery het.
Pa skiet ma ná dogter polisie waarsku, hoor hof
ʼn Vrou van Sandrivier naby Hazyview het Dinsdag in die Nelspruit-sitting van die hooggeregshof in Pretoria getuig sy het die polisie gewaarsku dat haar pa in besit van ʼn vuurwapen was, skaars twee ure voor haar pa haar ma doodgeskiet het.
Gedig: Windpomp
“Ons windpomp pomp weer water” – ‘n gedig deur Leon Strydom
Video: Kwartet se toertjies
‘n Kwartet van die Salut Salon Quartet het vir vermaak gesorg met hul uitvoering van Vivaldi se “Somer” uit die Vier seisoene.
Oscar Pistorius-moordverhoor: Dixon bevraagteken bure se getuienis
Oscar Pistorius se moordverhoor duur Woensdag voort in die Pretoriase hooggeregshof met Roger Dixon, voormalige senior forensiese kenner van die polisie, in die getuiebank.
Kritiek deel van politieke debat, sê DA
Die inhoud van die DA se verkiesingsadvertensie is wettig en behoort uitgesaai te word, het die party se regspan Dinsdag by Okosa se kantoor gesê.
Baba loop op N1: Ma aangekla van poging tot moord
Die landdroshof in Vereeniging het Dinsdag ʼn 19-jarige vrou, wie se babaseuntjie op die N1-snelweg naby die Grasmere-afrit in Gauteng gestap het, se aansoek om borgtog goedgekeur.
Gedagte vir die dag: Laat God jou hart ondersoek
Psalm 139:23,24 – God kyk of U my kan vertrou. Toets my gesindheid. Kyk of ek eerlik is. Help my op die regte pad. Hou…