Jaco Strydom neem die Amcu-staking onder die loep.
Alles vir Donderdag 24 April 2014
Wanneer rykes oor armes stry
Jaco Strydom neem die Amcu-staking onder die loep.
Toyota laat vorige Corolla herleef
Omtrent drie maande nadat die elfde generasie Corolla in Suid-Afrika bekendgestel is, het Toyota aangekondig dat die vorige generasie sal herleef.
Uitdrukking: Onder ‘n ander se arm gaan ruik
Wat op dees aarde beteken dit om “onder ‘n ander se arm te ruik” en waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Red só Afrikaans as voertaal by die Puk
Die taalkampvegter Cerneels Lourens bepleit onder meer ‘n “Vrye Potchefstroomse Universiteit” as deel van ‘n strategie om Afrikaans by die Puk te red.
Twee vas oor Uitenhage-moord
Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Matthys Human (80), wie se liggaam Saterdag in sy huis in Uitenhage in die Oos-Kaap aangetref is.
Sterk aardbewing skud Vancouver
‘n Sterk aardbewing van 6,6 op die Momentmagnitudeskaal het in die see net wes van die eiland Vancouvereiland aan die Kanadese ooskus voorgekom. Die skudding is tot in die stad Vancouver op die vasteland gevoel.
Geen verdere getuies in Arno Carstens-saak
Die musikant Arno Carstens se dronkbestuursaak is Woensdag in die Kaapstadse landdroshof uitgestel nadat sy regspan aangedui het hy gaan nie verdere getuies roep nie.
Bejaarde aangeval terwyl hy troeteldiere kos gee
Edmond Scott Roodt, ʼn 71-jarige inwoner van Hilton naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, is Woensdagaand by sy huis deur drie mans aangeval terwyl hy sy troeteldiere kos gegee het.
Nuuskommentaar: Minnesota verbied regstellende aksie, maar kwotas hier bly
Die VSA se hoogste hof, die Supreme Court, het Dinsdag uitspraak gelewer in ‘n saak oor regstellende aksie wat ook in Suid-Afrika rimpelings gaan veroorsaak.
SA oor Malema gewaarsku
Gayton McKenzie, sakeman en veroordeelde oud-bankrower, het in ’n ope brief aan Julius Malema gesê dié leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) is die grootste dief wat hy ooit ontmoet het. Hy noem hom die “Con-mander in Thief”.
Kort motorstories van oraloor
Lexus Lexus, Toyota se luukse afdeling, het skielik besef dat sy mark toenemend neig na kleiner en meer kompakte sportnutsvoertuie (SUVs). Die NX, ʼn nuwe…
Wat die hart van vol is- Pieter Koen
Dit is seker nou al vyftien jaar sedert Pieter Koen as ‘n omroeper by Radio Rippel begin werk het, en sedertdien het hy ook bekendheid…
Gedagte vir die dag: Loop ʼn pad van vrede
Jesaja 52:7 – Hoe wonderlik klink die voetstappe van een wat vrede aankondig. “Beywer julle vir vrede met alle mense.” Hebreërs 12:14 Vrede is seker een…
AfriForum geakkrediteer as verkiesingswaarnemer
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas bevestiging van die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) ontvang dat die organisasie geakkrediteer is om as verkiesingswaarnemer op te tree tydens die komende algemene verkiesing op 7 Mei.
Video: Grondeienaarskap in die Wes-Kaap sal hersien word
Die ANC in die Wes-Kaap het beloof om die eienaarskap van alle plase in die provinsie te hersien, indien die party in beheer is van dié provinsie na die verkiesing op 7 Mei.
Gemengde reaksie op Michiganverbod op “regstellende” optrede
Die Amerikaanse hoogste hof se beslissing dat die verbod op rasgebaseerde begunstiging, bekend as “affirmative action” in Michigan geldig bly, het gemengde reaksie ontlok.
Nog geen oplossing vir Amcu-staking
Platinumvervaardigers en die vakbond Amcu sal Donderdag weer onderhandelinge agter geslote deure hervat in ʼn poging om die staking, wat al drie maande lank duur, op te los.
Foto: Haai, kyk daar!
Publisiteit was die laaste ding waaraan drie neefs gedink het nadat hulle ʼn reuse Mako-haai op ʼn strand aan die Amerikaanse Golfkus uitgetrek het.
Nuwe hoop vir migrainelyers
Die uitslae van toetse op twee nuwe belowende middels wat eerder migraine voorkom as die simptome aanspreek, word by die 66ste Kongres van die Amerikaanse Akademie vir Neurologie bekend gestel.