Die man wat Dinsdag ernstig beseer is toe ʼn Gautrain hom getref het, wou glo op een van die bewegende sneltreine spring om van die polisie te ontsnap.
Alles vir Woensdag 30 April 2014
Tornado’s eis minstens 35 in VSA
Die dodetal as gevolg van verwoestende tornado’s wat verskillende state van die VSA getref het, het tot minstens 35 gestyg.
Gedig: Plaashek
“Ek lig die knip… ek maak ‘n hek oop in my hart.” Uys Krige se gedig, “Plaashek”.
Sportkwotas: sleg vir almal en boonop onwettig
Dirk Hermann verduidelik waarom sportkwotas meer skade aanrig as voordele inhou en bied ‘n alternatief.
OVK-baas moet voorberei vir ondersoek
Pansy Tlakula, voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), se regspan het aangedui dat hulle deurnag sal moet werk om betyds die argumente aan die verkiesingshof voor te lê oor Tlakula se bevoegdheid om in haar amp te dien.
Video: Piesangselfies ná rassisme-voorval
Talle bekendes, waaronder die president van Brasilië Dilma Rousseff, publiseer foto’s waar hulle ‘n piesang eet, op sosiale media ná ‘n rassisme-voorval by ‘n sokkerwedstryd in Spanje.
Padindrukke: Peugeot 2008 1,6 Allure
Tydens verlede jaar se Johannesburgse Internasionale Motorskou het Peugeot die 2008 gewys, en dié model is pas in Suid-Afrika bekendgestel.
Padindrukke: Hyundai Accent
Sedert Hyundai se toetrede tot die Suid-Afrikaanse mark net meer as twintig jaar gelede het die Accent hom as een van die gewildste modelle in dié Koreaanse vervaardiger se modelreeks gevestig.
Verkiesing vir SA’ners in buiteland skop af
ʼn Week voordat Suid-Afrikaners na die stembusse gaan om aan vanjaar se verkiesing deel te neem, het hul landgenote wat oorsee bly, vandag begin om hul kruisies te trek.
Botsing bring snelweg tot stilstand
Die N3-snelweg in Gauteng tussen die Marlboro-afrit en Buccleuch-wisselaar moes Woensdag vir sowat twee ure lank vir verkeer gesluit word ná ʼn ongeluk tussen twee vragmotors.
Inwoners teen onwettige grondbesetting gewaarsku
Die Gautengse regering het mense in Lawley en Ennerdale, suid van Johannesburg, gewaarsku om nie grond te beset wat nie aan hulle behoort nie.
EFF-aansoek van die hofrol geskrap
ʼn Geskil tussen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) en die City of Tshwane is blykbaar opgelos, het die Pretoriase hooggeregshof Dinsdag gesê.
Amcu verwerp jongste aanbod
Amcu het Dinsdag die jongste loonaanbod van die platinumvervaardigers van die hand gewys.
Gedagte vir die dag: Die aarde kreun
Romeine 8:22-23 – Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting. En nie net die skepping nie, maar…