Pansy Tlakula, die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), moet Vrydag aan die verkiesingshof in Johannesburg verduidelik hoekom sy geskik is om in haar amp te dien.
Alles vir Vrydag 2 Mei 2014
Man vas na hy polisieman met spies steek
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy ʼn polisiebeampte met ʼn spies gesteek het by Vryheidpark naby Rustenburg in Noordwes.
ANC veroordeel uitlatings oor Indiërs
Die ANC het hom gedistansieer van uitlatings wat deur Visvan Reddy, die party se takvoorsitter in Chatsworth, Durban gemaak is.
Paartjie beroof, vrou verkrag
’n Paartjie is beroof en die vrou verkrag nadat hul motor langs ʼn pad buite Pretoria onklaar geraak het.
Gedagte vir die dag: Prys die Here oor en oor
Psalm 150:4-6 – Prys Hom met ʼn instrument of deur te sing en te dans. Loof Hom deur snare te tokkel en ʼn fluit te…