Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag om 19:15 reeds meer as 80% van die stemtellery afgehandel.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 Mei 2014
Sakke vol stembriewe glo opgespoor
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ondersoek berigte dat sakke vol stembriewe in ʼn park in Lynnwoodrif in Pretoria opgespoor is, berig EWN.
Kasrils het nie stembrief bederf nie
Ronnie Kasrils, die oudminister van intelligensie, het nie tydens die verkiesing sy stembrief bederf nie, het City Press Donderdag berig.
Oscar-moordverhoor: Glo onmoontlik om skote se volgorde te bepaal
Dit is glo nie moontlik om presies te bepaal in watter volgorde Oscar Pistorius die skote gevuur het wat tot Reeva Steenkamp se dood gelei het nie, het die Pretoriase hooggeregshof Donderdag gehoor.
Twee beseer toe muur ineenstort
Twee mans in hul 30s is Donderdagmiddag ernstig beseer toe ʼn muur in Constantia, Kaapstad ineengestort het.
Busbestuurder vas ná 11 sterf
Die busbestuurder wat betrokke was by die ongeluk waartydens 11 mense op die pad tussen George en Oudtshoorn gesterf het, is in hegtenis geneem.
Vierjarige van Kuruman met koekies gelok, verkrag
ʼn 42-jarige man is in hegtenis geneem nadat ʼn vierjarige meisie naby Kuruman in die Noord-Kaap verkrag is.
Pa, broer sterf toe polisieman se lyk ontplof
Naasbestaandes van ʼn ontvoerde polisiebeampte van Irak het Donderdag op sy liggaam afgekom, maar kort daarna gesterf toe ʼn bom, wat aan sy liggaam vasgemaak was, ontplof het.
R700 miljoen se erfenismonumente is uitspattig – Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het Donderdag sy misnoeë uitgespreek oor die beplande oprigting van tussen 400 en 500 standbeelde van historiese ANC-figure in die Fonteinedal Oord in Groenkloof, Pretoria.
Twee vas ná aanval by Tzaneen-stempunt
Twee mense is Woensdagaand in hegtenis geneem ná ʼn aanval by ʼn stempunt in Tzaneen, Limpopo.
Verkiesingsuitslae: ANC, DA en EFF oorheers in provinsies
Die ANC, DA en Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) oorheers tot dusver die top-drie posisies in meeste van die provinsies.
Foto’s: N1 gesluit ná sementtrok omslaan
Motoriste word aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak nadat ʼn vragmotor wat sement vervoer het, Donderdag op die N1-snelweg naby Midrand omgeslaan het.
Oscar was “emosioneel, baie hartseer”
ʼn Maatskaplike werker het Donderdag aan die Pretoriase hooggeregshof gesê die moordbeskuldigde Oscar Pistorius was emosioneel en baie hartseer nadat hy Reeva Steenkamp doodgeskiet het
Twee babas binne twee dae in Kaapstad weggegooi
Twee pasgebore babas is die afgelope twee dae in Kaapstad in asblikke weggegooi.
ANC en DA kop aan kop in Pretoria
Daar heers Donderdag teen middagete nog ʼn verbete stryd tussen die ANC en die DA om in Pretoria aan bewind te wees, gebaseer op die stemme wat reeds in vanjaar se algemene verkiesing getel is.
Ontvoerde skoolmeisies: NUM vra ondersteuning vir families
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Donderdag versoek dat die families van die meer as 200 skoolmeisies wat deur ekstremiste in Nigerië ontvoer is, ondersteun sal word.
Argeoloog sê hy het Jerusalem gevind wat deur Dawid verower is
‘n Israelse argeoloog, Eli Shukron, het glo bewys dat hy oorblyfsels van die Jerusalem van die Jebusiete gevind het.
Verkiesingsuitslae: ANC reeds meer as 5 miljoen stemme
Die ANC het teen 12:30 reeds meer as 5 miljoen stemme op hom verenig.
EFF kry stemme in Orania
Volgens stemme wat tot dusver getel is, het Julius Malema se jong party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), altesaam vier stemme in Orania in die Noord-Kaap gewerf.
Verkiesingsuitslae: Dié partye gaan sover parlement toe
Die huidige kiesstelsel vir Suid-Afrika se nasionale parlement en provinsiale wetgewers is ‘n stelsel van regstreekse proporsionele verteenwoordiging.