Die kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in Theewaterskloof in Caledon in die Wes-Kaap het bewerings van verkiesingsbedrog in Grabouw ontken.
Alles vir Dinsdag 13 Mei 2014
Man sê ‘rowwe seks’ lei tot prostituut se dood
Paul Andrew Opperman (25) het Maandag onskuldig gepleit op aanklagte dat hy ‘n prostituut vermoor het en sê die vrou is dood na “rowwe seks”.
Sakeman glo deur vrou doodgeskiet
Hennie Kruger, ‘n bekende sakeman van Malalane in Mpumalanga, is glo Maandagmiddag deur sy vrou doodgeskiet.
Gedagte vir die dag: Help mekaar
Deut 3:20 – Julle moet saam met julle volksgenote trek totdat die Here ook aan hulle, soos aan julle, ʼn veilige woonplek gegee het.