Mamphela Ramphele, die leier van Agang SA, het Donderdag in ʼn ope brief op die party se webwerf gesê sy gaan tydelik ʼn ruskans uit die politiek neem.
Alles vir Vrydag 16 Mei 2014
Boek: Gemaklik in Jou eie lyf
Gemaklik in Jou Eie Lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees.
Nuuskommentaar: Nkandla se uitgerekte vervolg
Net soos geskiedkundiges lank herkou het aan die redes en omstandighede wat gemaak het dat die Duitse volk Adolf Hitler demokraties tot Führer kon verkies, so sal geskiedkundiges eendag wonder hoe pres. Jacob Zuma al die onwaarskynlikhede kon oorkom om president van die land te bly.
Roodepoort-kaper vas
ʼn Vermeende kaper, wat Saterdag in Johannesburg saam met sy makkers in ʼn wilde skietery met die polisie betrokke was, is Vrydagoggend in hegtenis geneem.
Motoris sterf in bloulig-botsing
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) is gevra om ondersoek in te stel na ‘n motoris gesterf het in ‘n botsing met ‘n burgemeester se lyfwagte.
Onderwysdepartement veroordeel skoolgeveg-webtuiste
Die videowebtuiste wat betaling aanbied vir beeldmateriaal van gevegte tussen skoolkinders is ten sterkte veroordeel deur die departement van basiese onderwys.
Regeringsbeampte skiet glo kollega, self
Twee mans is dood en drie ander ernstig beseer na ‘n regeringsbeampte by ‘n provinsiale gebou in Mmabatho, Noordwes op mense losgebrand het.
Gedagte vir die dag: Die waarheid gee lig
Ps 43:3 – Stuur u lig en u waarheid dat dié my lei en my bring na u heilige berg, na u woning! “Ons broer…