Hettie Brittz, hoof van Immergroen Ouerskap, sê die webtuiste wat video’s van gevegte tussen skoolkinders oplaai ‘kweek ‘n gewetenlose wreedheid onder die volgende generasie’.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Mei 2014
Bejaarde met tuinvurk aangeval
Die polisie in die Wes-Kaap is op soek na ‘n man wat glo ‘n bejaarde vrou van George met ‘n tuinvurk aangeval het.
Skoolhoofposte glo ‘verkoop’
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, sê sy het met vakbonde vergader na berigte dat poste vir skoolhoofde ‘verkoop’ word.
Twee mans in Muizenberg doodgeskiet
‘n Taxi-eienaar en nog ‘n man is doodgeskiet in twee aparte voorvalle in Muizenberg in die Wes-Kaap.
Man sterf na voertuie, vragmotor bots
‘n 50-jarige man is dood en vier ander beseer nadat twee voertuie en ‘n vragmotor in ‘n botsing betrokke was op die N1 naby Klapmuts in die Wes-Kaap.
ANC-jeugliga betaal glo nie R83 000-restaurantrekening nie
‘n Restauranteienaar in Durban, KwaZulu-Natal beweer dat twee lede van die ANC-jeugliga partytjies by sy restaurant gehou het sonder om die rekening van R83 000 te betaal, berig die Sunday Independent.
Foto’s: Polisiebeamptes red hond uit modder
Twee polisiebeamptes van Williston, Noord-Dakota het meer as hul plig gedoen toe hulle ‘n hond wat nekdiepte in modder vasgekeer was, gered het.
Mooiplaats-moorde: Niemand nog vas
Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die moord op ‘n bejaarde egpaar in hul huis op ‘n kleinhoewe by Mooiplaats, oos van Pretoria.
Amcu, Lonmin ontken wete van ‘moordlys’
Die vakbond Amcu en mynmaatskappy Lonmin het ontken dat hulle bewus is van ‘n “moordlys” wat glo die name bevat van mynwerkers wat besluit het om terug te keer werk toe, berig City Press.
Nampo: ‘Dit gaan goed met ons landbou’
Dit gaan goed met landbou in Suid-Afrika maar boere meganiseer om arbeidswette te ondervang, het ‘n boer by die 48ste Nampo-oesdag die afgelope week gesê, berig Rapport.
SA wil Nakasa se oorskot terugbring
‘n Aansoek is in Amerika se hoogste hof gebring om die oorskot van die Suid-Afrikaanse skrywer Nat Nakasa na sy tuisland te repatrieer, berig die Sunday Times.
Ter dood veroordeel oor sy Christen is
‘n Regter in Khartoem, Soedan het ’n hoogswanger Christen-vrou die doodstraf opgelê omdat sy weier om haar tot die Islam te bekeer.
‘Zumaville’-argitekte in regsgeding
‘n Argiteksfirma wat betrokke is by die ontwerp van “Zumaville” in Nkandla het glo met regsaksie begin om uitstaande gelde in te vorder, berig Sunday Times.
Seun sterf na botsing wat gesin uitwis
Vince Viljoen (13) is Vrydagaand, sowat ‘n maand nadat sy gesin in ‘n ongeluk uitgewis is, in die hospitaal oorlede.
‘EFF-leiers herroep as hulle nie presteer’
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), sê die party se leierskap gaan kontrakte moet teken om te verseker dat hulle herroep word indien hulle nie presteer nie.
Vyf sterf in botsing
Vyf mense is dood en sewe beseer na ‘n botsing tussen ‘n weermagtrok en ‘n ligte afleweringsvoertuig op die N2 in Mpumalanga.
Gedagte vir die dag: Dankbaar vir God se onvoorwaardelike liefde
Besef jy dat God ons elkeen ook onvoorwaardelik liefhet en dat Hy, terwyl ons nog vol sonde was, sy Seun vir ons gestuur het? In…