ʼn Man het Maandag in die Johannesburgse handelsmisdaadhof verskyn in verband met die vervaardiging en besit van vervalsde banknote.
Alles vir Dinsdag 27 Mei 2014
Man se lyk deur gemeenskap opgegrawe
Die liggaam van ʼn man van Limpopo wat ʼn week gelede begrawe is, is deur inwoners opgegrawe en buite sy huis neergesit.
Europese satelliet help landbou in SA
‘n Europese satelliet, die Soil Moisture and Ocean Salinity-satelliet (SMOS), het goeie terugvoer uit Suid-Afrika gekry oor die bydrae wat dit kan lewer om oesskattings te doen, en ook betyds te bepaal waar voedselhulp weens mislukte oeste nodig gaan wees.
Staking in suikerbedryf
Ongeveer 5 000 werkers in die suikerbedryf begin Dinsdag staak ná loononderhandelings vasgeval het.
Gordyn sak vir Mandela-opera
ʼn Opera wat die lewensverhaal van Nelson Mandela vertel, moes ná drie vertonings sluit weens ʼn tekort aan fondse.
Wapenvonds: Verdagte steeds soek
Die polisie soek steeds na ‘n man wat verbind word aan die reuse wapenvonds wat verlede week by ‘n huis in Norwood, noord van Johannesburg, gevind is.
Resep: Geelwortelkoek
Een van Maroela Media se lesers, Gerda Nel, het hierdie resep aangestuur. Sy beskryf dié geelwortelkoek as “ʼn ryk, klam koek met ʼn soetsuur maaskaasversiersel”. Heerlik!
Nuuskommentaar: Minister van propaganda
Die regering wil die goeie nuus oor wat hy vermag het laat uitbasuin, en die blapse in die doofpot plaas.
Uitdrukking: Uit die perd se bek hoor
Waar kom die uitdrukking “uit die perd se bek hoor” vandaan? Lees vandag se Taaltoffie!
Ramaphosa bedank uit maatskappyrade
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het oor die afgelope 17 maande as raadslid van ’n aantal maatskappye bedank ten einde op sy “verantwoordelikhede in die regering te fokus”.
Polisie moet opdok ná sakeman se arrestasie
Die minister van polisie is beveel om skadevergoeding te betaal aan ‘n sakeman wat by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion aangehou is ondanks die feit dat hy op borg vrygelaat is, berig die Citizen.
‘Bid vir Pierre’ vra familie; dis vandag ‘n jaar
Die familie van die ontvoerde Pierre Korkie het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om vandag vir hom te bid, presies ‘n jaar nadat hy in Jemen ontvoer en gyselaar geneem is.
Plaasmoord: Verdagtes wil borg vra
Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n Vrystaatse boer en sy vrou vermoor het sal na verwagting die week om borgtog aansoek doen.
Bylmoord: Ma vir waarneming gestuur
‘n Vrou van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat sy een van haar tweelingbabas met ‘n byl doodgekap het, is vir sielkundige waarneming gestuur.
Gedagte vir die dag: Die beste voorbeeld
2 Kron 17:6 – Hy het sy eer daarin gestel om te leef soos die Here dit wil. “Wat is jou geheim? Wat maak jou…