Die ANC is dikwels in die aanloop tot die afgelope algemene verkiesing daarvan beskuldig dat dit nie net die raskwessie lewend hou nie, maar aanblaas om van die verkiesing weer ‘n rasse-sensus te maak, en so weer ‘n oortuigende oorwinning te behaal.
Alles vir Vrydag 6 Junie 2014
PTA-rowers skuldig aan moord, verkragting
Twee mans wat erken het dat hulle by verskeie huise in die noorde van Pretoria ingebreek het en ‘n bejaarde man vermoor het, is skuldig bevind in die hooggeregshof in Pretoria.
ANC veroordeel “seks vir werk”
Die ANC het bewerings dat regeringsamptenare in Bisho in die Oos-Kaap seks geëis het van vroulike interns in ruil vir ‘n werk, ten sterkste veroordeel.
Polisieman met panga doodgekap
‘n Polisiebeampte is met ‘n panga doodgekap voor sy aanvaller doodgeskiet is in Elliotdale in die Oos-Kaap.
Gedagte vir die dag: Hy weet
Hos 7:2 – Hulle dink nie eens daaraan dat Ek al hulle sonde ken nie. Baie van ons glo aan die “elfde gebod”: jy mag…