Die voormalige president van Amerika, George HW Bush, het Donderdag sy 90ste verjaarsdag met ʼn tandemvalskermsprong gevier, ondanks die feit dat hy vyf jaar gelede die gebruik van beide sy bene verloor het.
Alles vir Vrydag 13 Junie 2014
‘Gemartelde’ seun word sielkundig ondersoek
ʼn Negejarige seun van Ganyesa in Noordwes wat vermoedelik deur ʼn vulstasie-eienaar geboei en gemartel is nadat hy van diefstal beskuldig is, sal sielkundig ondersoek word.
Amcu-lede tevrede met voorgestelde ooreenkoms
Lede van die vakbond Amcu het hul leier, Joseph Mathunjwa, Donderdag versoek om ʼn salarisverhoging van R1 000 elke jaar vir die volgende drie jaar vir die platinumwerkers te aanvaar.
Gedagte vir die dag: Konneksie: Wees mens vir ander mense
Psalm 102:7,8: “Ek voel so verlate soos ‘n pelikaan in die woestyn, soos ‘n uil tussen murasies. Ek is slapeloos en het geword soos ‘n…