Twee mense is dood en een persoon is ernstig beseer nadat ‘n dubbelkajuit-bakkie en ‘n motor op die N1 sowat 25km suid van Polokwane in Limpopo gebots het.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Junie 2014
Kragnetwerk stabiel sê Eskom
Eskom het Saterdag gesê die kragnetwerk is steeds stabiel en dat hy nie probleme vir die langnaweek voorsien nie.
Zuma hervat volgende week verpligtinge
President Jacob Zuma is uitgerus en sal volgende week sy verpligtinge hervat, het die presidensie Saterdag gesê.
Sekretaris van die parlement sterf
Die sekretaris van die parlement, Michael Coetzee, is na ‘n lang kankerstryd oorlede, het die ANC Saterdag aangekondig.
Vliegtuig neergeskiet in Oekraïne, 49 sterf
Minstens 49 Oekraïnse soldate is glo dood nadat pro-Russiese separatiste ‘n vragvliegtuig naby die oostelike stad Luhansk neergeskiet het.
Tandarts verkrag glo 15-jarige seun
‘n Tandarts van George in die Wes-Kaap sal in Augustus gevonnis word op aanklag dat hy ‘n 15-jarige seun verkrag het, berig die Saturday Star.
Drie vas oor R10 m se heroïene
Twee mans en ‘n vrou is in Sinoville, noord van Pretoria, in hegtenis geneem vir dwelmhandel.
Kleinhoewe-aanval: Bejaardes se name bekend
Die polisie het die name bekend gemaak van die 81-jarige vrou wat dood is en haar 84-jarige man wat in ʼn kritieke toestand in die hospitaal is nadat hul op hul kleinhoewe in die ooste van Pretoria aangeval is.
Video: Hy voer krokodille…met sy mond
Toeriste in Louisiana in die VSA het onlangs na hul asem gesnak toe hulle gids tydens ‘n toer van die moerasse in die water gespring en krokodille begin voer het.
Man in koma ná olifant hom aanval
‘n Werknemer van die Timbavati-wildreservaat se Kambaku River Sands-kamp in Mpumalanga is in ‘n koma nadat hy deur ‘n olifant aangeval is, het Beeld Saterdag berig.
Man sterf in gru-ongeluk
‘n Man is dood en drie mense is beseer in ‘n gru-ongeluk op die N2 naby Umgababa aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Twee val na hul dood oor seks op balkon
Twee jongmense is dood nadat hulle van die balkon van ‘n woonstel in die Knights Tower in Londen afgeval het.
Pensioenaris se agt uur lange kapingsnagmerrie
‘n 64-jarige pensioenaris van Amanzimtoti in KwaZulu-Natal is vir nagenoeg agt ure deur kapers rondgery en het ernstige beserings tydens die voorval opgedoen.
SA se kredietgradering afgradeer
Die kredietgraderingsagentskap Standard and Poor’s (S&P) het Suid-Afrika se kredietgradering met een kerf afgradeer.
‘Zuma moet fokus op werkskepping’
Suid-Afrikaners verwag dat president Jacob Zuma op werkskepping moet fokus in sy staatsrede, volgens die navorsingsmaatskappy Ipsos.
Lewenslank ná bylmoord op swanger vriendin
‘n Man is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Durban-streekshof in KwaZulu-Natal nadat hy sy swanger vriendin met ‘n byl vermoor het en haar liggaam toe opgekap en aan die brand gesteek het.
Gedagte vir die dag: Wees nederig
Ps 75:5- Vir die hooghartiges sê Ek: Moenie hooghartig wees nie, en vir die goddelose: Moet jouself nie verhef nie!. “Daar bestaan nie iets soos…