Die Oos-Kaapse departement van landelike ontwikkeling het bekendgemaak dat hy noodverligting aan boere gaan bied wat deur die onlangse wegholvelbrande geraak is.
Alles vir Donderdag 19 Junie 2014
Video: Vlug vol passasiers help SA man jawoord vra
‘n Jong man van Suid-Afrika het met behulp van ‘n vliegtuig vol passasiers sy vriendin op die Kansas City Internasionale Lughawe om haar hand gevra.
Padindrukke: Jeep Cherokee 2,4 Longitude
Dit is vanjaar 30 jaar sedert die Jeep Cherokee die marksegment vir middelslag-sportnutsvoertuie geskep het.
Wêreldwye probleem met Facebook se bediener
Die gewilde sosialemedia-platform Facebook het Donderdag ʼn foutboodskap aan meeste van sy gebruikers wêreldwyd vertoon.
Mdluli word nie vir moord vervolg nie
Aanklagte van moord en poging tot moord wat verband hou met die dood van Oupa Ramogibe gaan nie weer teen die voormalige misdaadintelligensiebaas Richard Mdluli ingestel word nie.
Video: Egpaar fnuik hul vriende
Daar is twee tipes mense, diegene wat luuksheid verkies en diegene wat nie omgee vir die buitelewe nie. Dié advertensie met sy verrassende einde bewys jy kan ʼn draadsitter wees. Kyk gerus dié oulike advertensie!
Nuuskommentaar: Sol-Tech, Afrikaans en transformasie
‘n Aantal jare gelede stel die Vrystaatse Wetgewer ‘n persoon aan om die Vrystaatse media te monitor. Die persoon kon egter nie ‘n woord Afrikaans verstaan nie (en was boonop ‘n Kaizer Chiefs-ondersteuner).
Instrukteur, vriendin sterf in duik-ongeluk
‘n Bekende duikinstrukteur en sy duikmaat is Woensdag dood nadat hulle in die diepsee geduik het by Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Man gevonnis na hy vrou voor kind doodskop
‘n Man van Mpumalanga is in die Nelspruit-streekshof gevonnis nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy sy vrou vermoor het aangesien hy gedink het sy is ontrou aan hom.
Ma wen saak oor gestremde baba
‘n Jong ma van KwaZulu-Natal wie se kind erg gestremd gelaat is weens verwaarlosing tydens geboorte, het haar saak teen die regering gewen.
Tshwane-metropolisie soek veiligheidshoof se moordenaars
Die Tshwane-metropolisie sê die soektog na verdagtes duur voort nadat hulle veiligheidshoof vermoor is.
Lugmag-vliegongeluk: Name bekend
Die name van die drie lugmaglede wat dood is toe die Cessna C208 Caravan waarin hulle gevlieg het naby Lydenburg, Mpumalanga neergestort het, is bekend gemaak.
Platinumstaking: Amcu het bykomende eise
Amcu het nou bykomende eise gemaak in die briewe wat hy aan platinumprodusente gestuur het nadat daar “in beginsel” ‘n ooreenkoms bereik is.
Gedagte vir die dag: Onderbreek jou program
Efé 2:10: “Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: In Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die…