Die eienaar en ʼn werknemer van ʼn dagsorgsentrum in Rosettenville, Johannesburg, waar ʼn kleuter in ʼn badkamer vasgebind is, het Maandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
Alles vir Maandag 23 Junie 2014
Groot ongelukkigheid oor ‘Days of the Dinosaurs’-uitstalling
Besware oor die Days of the Dinosaurs-uitstalling wat die naweek in die Sandton-konferensiesentrum in Johannesburg geopen het, versprei soos ‘n veldbrand op sosiale media.
NVG-hoë glo geskors na Breytenbach-dokument uitlek
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wil nie kommentaar lewer op berigte dat die hoof van sy integriteitsbestuurseenheid geskors is nadat ‘n dokument oor Glynnis Breytenbach, voormalige aanklaer van die NVG, aan die media uitgelek is nie.
Boek: Slimbegin Vlak 2
Hierdie opvoedkundige aktiwiteitsboek bou voort op die grondslag wat in Slimbegin Vlak 1 gelê is en is geskik vir kinders 7 tot 9 jaar. Gee jou kind ‘n voorsprong met Slimbegin!
Vrou sterf, twee beseer in gru-ongeluk
‘n Vrou is dood en twee mense is beseer in ‘n gru-ongeluk op die N2 tussen Zinkwazi en die Tugela-brug in KwaZulu-Natal.
Maroela Media Top 20 23 Junie 2014
Toe ons jonk was- Elvis Blue Tweede kans- Riana Nel Plain Jane- Ampie du Preez Shut up en soen my- Kerry-Lee As vandag my laaste…
Oupa, oom vas na hulle glo 10-jarige verkrag
Twee mans, onderskeidelik 51 en 61 jaar oud, is in Koster in Noordwes in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n 10-jarige meisie verkrag het.
Onwettige mynwerkers: Agt liggame gevind
Die polisie in Gauteng sê hy het teen Sondagaand die liggame van agt onwettige mynwerkers by ‘n goudmyn in Benoni gevind.
Kragonderbreking in Rio tydens wêreldbeker
ʼn Besige deel in die suide van Rio de Janeiro in Brasilië wat gewild is onder toeriste vir die wêreldbeker, het Sondag vir drie ure lank nie elektrisiteit gehad nie.
10-jarige brand met kookwater
ʼn 10-jarige is ernstig beseer toe sy met kookwater by ʼn huis in Wyebank naby Kloof in Durban, KwaZulu-Natal, gebrand het.
Vermeende ontvoerder vas
ʼn 39-jarige man is Sondag in Zakariyyapark naby Lenasia in Gauteng in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 13-jarige meisie ontvoer het.
Gedagte vir die dag: Stroom-op
Ps 69:16 – Moenie dat die stroom my meesleur en die diep water my insluk nie, en moenie dat hierdie put toegaan bokant my nie….