Die liggame van nog twee vermoorde onwettige mynwerkers is in ʼn ongebruikte myn in Benoni in die Oos-Rand gevind.
Alles vir Woensdag 25 Junie 2014
Nuuskommentaar: Lang lys skoonmaakwerk vir “nuwe besem”
Adjunk-president Cyril Ramaphosa se verwysing na homself as ‘n nuwe besem, moet verwelkom word, maar of hierdie nuwe besem die robuustheid en wil gaan hê om alles goed skoon te vee, moet nog gesien word.
Kok dagvaar polisievrou oor vermeende rassevoorval
ʼn Kok van die Suid-Afrikaanse Vloot daag ʼn polisiebeampte van Kaapstad in die gelykheidshof ná ʼn vermeende rasse-onderonsie, het The Times Woensdag berig.
Man word vermis ná bylmoord
Die polisie in Gauteng is op soek na ‘n man wat Dinsdag glo sy vrou met ʼn byl vermoor het.
Man beboet vir hotelbedrog
ʼn Man is Dinsdag gevonnis nadat hy ʼn hotelrekening van R10 320 met ʼn gekloonde bankkaart probeer betaal het.
Platinumwerkers keer terug werk toe
Werknemers in die platinumbedryf keer Woensdag terug werk toe nadat ʼn vyf maande lange staking Dinsdag tot ʼn einde gekom het.
NUM verwerp Eskom se loonaanbod
Die National Union of Mineworkers het Dinsdag Eskom se salarisverhoging van 5.6% verwerp.
Gedagte vir die dag: Konneksie in Omgee
1Joh 3:17: “Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir Hom toesluit, hoe bly die…