Die gemeenskap en polisie het die naweek hande gevat in die soektog na Gideon Stephanus Perold, ʼn 59-jarige bankier van Durbanville in Kaapstad wat sedert 11 Junie vermis word.
Alles vir die maand Junie 2014
Lig jou glas- Blackie Swart
Hoewel die Suid-Afrikaanse musiekbedryf eers omtrent vyftien jaar gelede van Blackie Swart kennis geneem het toe Liewe Lulu ‘n groot treffer geword het, maak hy…
‘Oscar Pistorius ly nie aan geestesversteuring’
Oscar Pistorius ly nie aan ‘n geestesversteuring wat sy gedrag kon beïnvloed nie, het staatsaanklaer Gerrie Nel Maandag aan die hooggeregshof in Pretoria gesê.
Noord-Korea vra staking van alle vyandelikhede
Noord-Korea het ‘n beroep op Suid-Korea gedoen om vanaf Vrydag alle vyandelikhede, waaronder ook sielkundige oorlogvoering en propaganda, te staak.
‘Steeds net matriek nodig vir provinsiale hoof van misdaadintelligensie’
Die vakbond Solidariteit het die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Riah Piyega, versoek om te verklaar waarom die minimum akademiese vereiste vir die pos van provinsiale hoof van die polisie se misdaadintelligensie-afdeling net ’n matrieksertifikaat is.
Countrykeys- Rocco de Villiers
Sedert Rocco de Villiers se album Beautiful beautiful piano ‘n paar jaar gelede vrygestel is, het hy homself as een van die voorste klavierspelers in…
Mamphela Ramphele uit Agang geskors
Mamphela Ramphele, die leier van AgangSA, is Sondag geskors hangende die uitkoms van ʼn tugverhoor.
Maroela Media Top 20 30 Junie 2014
Tweede kans- Riana Nel Toe ons jonk was- Elvis Blue Shut up en soen my- Kerry-Lee As vandag my laaste dag is- Juanita du Plessis…
Nuuskommentaar: Botman verdien méér as net transformasiebaadjie
Prof. Russel Botman sou waarskynlik die laaste mens wou wees wat sou wou sien dat huldeblyke oor hom rasgewys byna soos ‘n mes gesny kon wees – van regeringskant en selfs sekere bruin meningsvormers wat niks of weinig meer kon vind om hom as transformasiedrywer te eer nie, en huldeblyke uit wit geledere waar daar byna nooit na transformasie verwys is nie, skryf Herman Toerien.
Blesbok vir R7,8 miljoen verkoop
‘n Eksotiese saalrug-blesbok is vir R7,8 miljoen verkoop, het Beeld Maandag berig.
Polisiebeampte in Limpopo vir vuurwapen doodgeskiet
ʼn 54-jarige polisiebeampte is Sondagoggend in Limpopo doodgeskiet terwyl hy aan diens was.
Vrou beseer in perdryongeluk op strand in Oos-Londen
Valerie Streicher (29) van Oos-Londen is Sondag op die strand by Cove Rock in die Oos-Kaap beseer toe sy van haar perd afgeval het.
Waterponie slaan om in Port Alfred
ʼn Paartjie van Sandton het Sondag in Port Alfred in die Oos-Kaap byna in die moeilikheid beland toe hulle waterponie omgeslaan het.
Niemand glo by Sun City afgedank nie
Sun International het Sondag gesê geen personeellede is by die Sun City-oord in Noordwes afgedank nie.
Oscar Pistorius terug in die hof
Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius sal Maandag weer in die Pretoriase hooggeregshof verskyn nadat hy sy ondersoek by Weskoppies Psigiatriese Hospitaal afgehandel het.
Gedagte vir die dag: Verdwaalde godsdiens
2 Kon 16:4 – Hy het diereoffers en wierookoffers gebring op die hoogtes en op die rante en onder elke groen boom. “Hierdie mense is…
Man vermoor glo sy vriendin
‘n 32-jarige vrou is dood nadat sy glo deur haar kêrel met ‘n mes gesteek is in Jabulani, Soweto.
Foto’s: Talle Centurion-buurte sonder krag weens vandalisme
Talle woonbuurte in Centurion is sonder elektrisiteit nadat ‘n substasie in die omgewing onder vandale deurgeloop het.
Numsa gaan staak; Solidariteit veg voort vir niestakende werkers
Meer as 220 000 van Numsa se lede in die metaal- en ingenieurswesebedryf sal die week regoor die land begin staak terwyl die vakbond Solidariteit steeds veg om te verseker dat niestakende werkers sal kan werk.
Polisiebeampte voor sy huis doodgeskiet
‘n Polisiebeampte van die Wes-Rand is in die oprit na sy huis doodgeskiet.