Koshuise by die Universiteit van Pretoria (UP) verander in woonstelblokke wat verblyf sal bied vir of net eerstejaar of net seniorstudente.
Alles vir Donderdag 10 Julie 2014
VSA spook ook met ou simbole
Afbeeldings van die ou konfederasie, soos die suide ten tyde van die Amerikaanse burgeroorlog bekend gestaan het, se vlag sal nou voortaan net in die museum van die Washington en Lee Universiteit in Lexington, Virginia, uitgestal word.
Liggaamsdele in kerk: Hof afgebrand
Die Ncotshane-landdroshof in Pongola, KwaZulu-Natal is deur gemeenskapslede afgebrand.
Man op borg skiet glo motoris dood
‘n Man wat op borg uit is, het glo ‘n motoris doodgeskiet en ander mense beseer in Lenasia, suid van Johannesburg, berig The New Age.
Man sterf na hy glo vir perd uitswaai
‘n Man is dood nadat sy motor teen ‘n boom gebots het op die R26 buite Ficksburg in die Vrystaat.
‘OB-verslag hou nie verband met Motsoeneng-aanstelling’
Die SAUK se vereiste om te antwoord op die openbare beskermer se verslag oor Hlaudi Motsoeneng, die toe waarnemende bedryfshoof, hou nie verband met sy permanente aanstelling nie, sê die openbare uitsaaier.
Vier verkeersbeamptes vas na jaagtog
Vier verkeersbeamptes is in Eldorado Park, in die suide van Johannesburg, in hegtenis geneem op aanklag van roof, afpersing en diefstal.
Twee polisiebeamptes vas oor omkoopgeld
Twee polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld geëis het van ‘n motoris in Pretoria.
Gedagte vir die dag: As dinge verkeerd loop
Ps 44:15 – U maak ons tot ‘n bespotting onder die nasies, ‘n minagting onder die mense. “Hoekom gebeur dit met ons?” wonder jy dalk…