‘n Man kan met sowat $2 000 (meer as R20 000) beboet word nadat hy ‘n foto van homself geneem het terwyl hy saam met die bulle gehardloop het tydens die jaarlikse San Fermin-fees in Pamplona, Spanje.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Julie 2014
Tien vas oor gesteelde goedere
Tien mense is in Northdale in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat kosmetiese produkte wat glo uit ‘n vragmotor gesteel is in hulle besit gevind is.
Twee vas oor dagga
Twee mans is in Noordwes in hegtenis geneem vir die besit van dagga.
Man brand in ongeluk dood
‘n Man het doodgebrand en nog ‘n persoon is beseer nadat ‘n bakkie en ‘n vragmotor op die N8 buite Bloemfontein in die Vrystaat gebots het.
Facebook gons oor ‘dinosourus-jag’
‘n Foto van die fliekmaker Steven Spielberg wat “spog” met die trofee van ‘n dinosourus wat hy “doodgeskiet” het, het Facebook aan die gons.
Eiendomsagent kom op bejaarde se liggaam af
‘n Eiendomsagent het op die liggaam van ‘n bejaarde man afgekom nadat hy moontlik vir langer as twee weke dood in sy huis in Welgelegen in Kaapstad gelê het.
Gebou-ineenstorting: Vyfde liggaam gevind
‘n Vyfde liggaam is in die puin gevind van ‘n gebou wat verlede maand in Power Park in Soweto ineengestort het.
Gasa-aanvalle: 121 sterf in vyf dae
Minstens 121 mense is reeds in Gasa dood terwyl Israel oornag voortgegaan het met sy lugaanvalle op Palestyne.
Bejaarde vrou geskiet na sy skote hoor
Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat hy ‘n saak van poging tot moord ondersoek nadat ‘n bejaarde vrou Vrydagaand in haar huis in Pietermaritzburg geskiet is.
Twee sterf in Kimberley-botsing
Twee mense is dood en een persoon is kritiek beseer na ‘n motor en ‘n vragmotor in Kimberley in die Noord-Kaap gebots het.
Bejaarde vrou in huis geskiet
‘n 66-jarige vrou is kritiek beseer nadat sy in haar huis in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal geskiet is.
Twee vroue deur trok doodgery
Twee vroue is dood en ‘n agtjarige seun is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in aparte voorvalle deur ‘n vragmotor omgery is.
Man sterf in Secunda-ongeluk
‘n Man is dood en drie mense is beseer nadat die motor waarin hulle gery het Vrydag in Secunda, Mpumalanga gerol het.
Beendere gevind op Pongola-pastoor se eiendom
Die polisie het beendere gevind op die eiendom van ‘n pastoor van Pongola, KwaZulu-Natal wat vroeër in hegtenis geneem is nadat liggaamsdele van ‘n vierjarige seuntjie in sy kerk gevind is.
Gedagte vir die dag: Vrygewigheid
2 Kon 3:7- “Ek en jy is een. My manskappe is jou manskappe, en my perde is jou perde” . “‘n Fout is net ‘n…