Drie gevangenes wat tereg staan op aanklagte van moord het uit die Queenstown-gevangenis in die Oos-Kaap ontsnap.
Lees meerAlles vir Maandag 14 Julie 2014
Jesus sou Tutu veroordeel oor uitlatings, sê CDP
Die Christen-Demokratiese Party (CDP) sê hy is oortuig daarvan dat indien Jesus nog op aarde was Hy emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ‘n “seun van satan” sou genoem het.
WP-speler vas oor dronkbestuur
Die Westelike Provinsie het bevestig dat een van sy spelers die naweek vir dronkbestuur in hegtenis geneem is.
Video: Nkandla-skildery laat Sadtu-lede rooi sien
‘n Skildery wat verwys na die omstredenheid oor president Jacob Zuma se Nkandla-woning het ‘n herrie ontketen by ‘n gewilde vakansieoord in die Wes-Kaap.
Vierde verdagte vas na moord op polisieman
‘n Vierde persoon is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n polisiebeampte van Limpopo.
Kapers, polisieman tydens skietery in PTA gewond
ʼn Polisiebeampte is in ʼn kritieke toestand nadat hy Sondagaand tydens ʼn oor-en-weer-skietery met drie vermeende kapers in Pretoria gewond is.
Borg geweier vir man wat glo hart eet
Andrew Chimboza (35), ‘n Zimbabwiër wat glo ‘n ander man vermoor en sy hart geëet het, is Maandag in die Athlone-landdroshof in Kaapstad borg geweier.
Nadine Gordimer oorlede
Die Nobelpryswenner Nadine Gordimer is in die ouderdom van 90 oorlede.
Ondersoek oor gat in tronksel
Die departement van korrektiewe dienste het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat daar ‘n gat in ʼn tronksel by die Baviaanspoort-gevangenis buite Pretoria gevind is. Twee Boeremag-lede is glo onder die 12 gevangenes wat in die sel aangehou is.
Ouers wag op wonderwerk ná bussie seun tref
“Ons glo steeds ‘n wonderwerk gaan gebeur”. Só sê Hercules Homan sr. nadat sy tienjarige seun voorverlede week deur ʼn minibus getref en Vrydag breindood verklaar is.
Nashville- Juanita du Plessis
In die 1970’s en vroeë 1980’s was country een van die gewildste musiekgenres in Suid-Afrika, en kunstenaars soos Bobby Angel, Barbara Ray, Billy Forrest en…
Video: Swanger vrou spring uit gebou wat brand
‘n Swanger vrou het uit ‘n gebou in Istanboel in Turkye gespring nadat die gebou na ‘n ontploffing begin brand het.
Stilte en storms- Elizma Theron
Sedert die vrystelling van haar vierde album, Op pad na jou, het baie dinge in Elizma Theron se lewe gebeur. Sy het deel van die…
Oscar Pistorius breek Twitter-stilte
Die moordbeskuldigde Oscar Pistorius het Sondag ná ʼn lang stilte sedert Februarie, weer begin twiet.
Vrystaat-plaasmoord: Bure red boervrou, kry boer se lyk
Jan de Kock (69), die boer wat gister op sy plaas buite Petrus Steyn vermoor is, se vrou was in die huis se badkamer toegesluit terwyl sy liggaam in ‘n skuur gelê het.
Want jy is boer- Adam Tas
Hoewel Adam Tas werklik eers omtrent vier jaar gelede werklik gewild geword het nadat hy ‘n kontrak by een van ons land se grootste platemaatskappye…
Nuuskommentaar: Het “Innibos-Afrikaners” Botman doodgemaak?
“Is dit nie dalk ‘n baie wye sprong om Afrikaanssprekendes, wat graag hul grondwetlike regte sonder ‘n krieseltjie haatspraak of rassisme wil uitoefen, sommer verantwoordelik te hou vir prof. Russel Botman se dood nie?” vra Herman Toerien.
Pa versoek langer vaderskapverlof
Hendri Terblanche (38) van Kaapstad, het ʼn petisie by Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, ingedien waarin hy versoek dat werkende mans se vaderskapverlof van drie dae na 10 dae verleng moet word.
Motata kry steeds salaris
Die omstrede hooggeregshofregter Nkola Motata ontvang steeds ʼn maandelikse salaris, al bly hy by die huis terwyl die ondersoek oor sy dronkbestuur opgeskort is.
Boek: Waar die son omdraai
Thea Jonker beland met malaria in die hospitaal waar Matt werk. Thea, ‘n gewilde TV-aktrise, se loopbaan onlangs kortgeknip wanneer sy in ‘n motorongeluk betrokke is. Haar voorkop kry sleg seer en die litteken laat haar weghardloop. Sy besluit om vrywillige opheffingswerk in Mosambiek te gaan doen, waar haar pad met dokter Matt Barnard s’n kruis.