Anthony Louw, ʼn 35-jarige konstruksiewerker van Rustenburg in Noordwes, het Woensdag in die dorp se landdroshof skuldig gepleit op aanklag van die besit van kinderpornografie.
Alles vir Donderdag 17 Julie 2014
Nuuskommentaar: My vriend is jou vyand
Herman Toerien neem internasionale betrekkinge onder die loep in die lig van die Israel/Hamas-situasie.
18 ontslaan ná erge turbulensie op SAL-vlug
Agtien van die 20 mense wat Woensdagoggend beseer is nadat ʼn vlug van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) erge turbulensie tussen Johannesburg en Hongkong ervaar het, is reeds uit die hospitaal ontlaan.
Jagskou-skietongeluk: Pa weer in hof
Sean Kotzin wat sy seun glo per ongeluk by die Huntex2014-jagskou in Midrand geskiet het, se saak kom Donderdag weer in die Alexandra-landdroshof voor.
Vyf vas oor 10-jarige se skietdood
Vyf mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n 10-jarige seun doodgeskiet het en twee ander mans gewond het in Beacon Valley in Kaapstad.
Drie sterf in KZN-botsing
Drie mense is dood en 10 is beseer na drie voertuie in Newcastle, KwaZulu-Natal in ‘n botsing betrokke was.
Vier vas oor lisensie-sindikaat
Vier mense is in Mpumalanga en Limpopo in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by ‘n sindikaat wat leerling- en bestuurslisensies verkoop.
Gedagte vir die dag: Net die beste is goed genoeg
Hand 6:3 – “Nou, broers, soek sewe mans onder julle uit wat daarvoor bekend is dat hulle vol van die Heilige Gees is en wysheid…