Nóg 100 papiervliegtuie volg op 100 Papiervliegtuie – ook uitgegee deur Protea Boekhuis (2012) – en bevat 100 pragtig geïllustreerde uitskeur-bladsye waarmee kinders (en volwassenes!) papiervliegtuie kan vou.
Alles vir Dinsdag 22 Julie 2014
Bussie-ongeluk: Niggie is óók deur taxi doodgery
Hercules Homan is al die tweede lid van die Homan-familie wat aan die hand van minibusbestuurders gesterf het.
Centurion-buurte sonder krag na kabeldiefstal
Verskeie buurte in Centurion sit vanoggend weer sonder krag weens vermeende kabeldiefstal.
Bussie-ongeluk: Hercules oorlede
Hercules Homan (10), wat onlangs in Hendrina, Mpumalanga deur ʼn minibus raakgery is, is Maandagaand oorlede.
E-tol-vervolging vir eers gestaak
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gaan gehoor gee aan Dipuo Peters, minister van vervoer, se versoek dat die vervolging van motoriste wat nie e-tolrekeninge betaal nie, vir eers gestaak word.
Gedagte vir die dag: Jesus op televisie?
Markus 2:1‒2 – “Toe Jesus ná ’n paar dae weer in Kapernaum kom, het dit bekend geword dat hy by die huis is. Baie mense…