Clark, ʼn reuseskilpad wat byna 70 kg weeg, is veilig terug by die huis nadat polisiebeamptes hom in die straat opgespoor het.
Alles vir Maandag 4 Augustus 2014
Boek: Maak vyf: 1 bestanddeel = 5 resepte
“Maak vyf” bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek sal mense aanmoedig om gesonde geregte vir die hele gesin te maak.
Gasa: Israel glo besig om te onttrek
Israel het Sondag na berig word eensydig begin om die meeste van sy troepe uit die Gasastrook te onttrek. Waarnemers meen egter Israel sal ‘n veiligheidstrook bly beset berig Trouw.
Video: Dodetal in Chinese aardbewing styg tot meer as 380
Die dodetal in ‘n aardbewing wat die suidweste van China Sondag getref het, het tot 381 gestyg met nog 181 wat vermis word.
Hoë gepos oor R60 miljoen-bedrog
ʼn Senior beampte van die departement van openbare werke is afgedank nadat sy glo meer as R60 miljoen aan kontrakteurs betaal het om huise van ministers in die kabinet op te knap, het The Star Maandag berig.
WAT Woord van die Week: veteraan vs. rekruut
Die WAT Woord van die week is “veteraan” en daarteenoor “rekruut”
Nuuskommentaar: Ras, kwotas en die blinde sambok
Dat die Suid-Afrikaanse regering uitsonderlik rasbehep is – tot so ‘n mate dat dit die grens van rassisme toets en selfs onkant speel – is lank nie meer ‘n geheim nie.
Bejaarde fietsryer sterf in Boksburg-ongeluk
‘n Bejaarde fietsryer is Maandagoggend dood nadat ʼn voertuig hom in Boksburg in Gauteng getref het.
Vrou vas oor sy glo man wou laat vermoor
‘n 49-jarige vrou is in Johannesburg in hegtenis geneem vir sameswering tot moord nadat sy glo haar man wou laat vermoor.
Maroela Media Top 20 4 Augustus 2014
As vandag my laaste dag is- Juanita du Plessis As ek eendag oud is- Laurika Rauch Tweede kans- Riana Nel In my oë- Glanz Roadtrip-…
Foto’s: Twee sterf in botsing langs Kaapstad-begraafplaas
Twee mense is Sondag dood en vier is beseer ná ʼn botsing tussen twee voertuie naby ʼn begraafplaas in Voortrekkerweg in Kaapstad.
Hy ry glo so vinnig om gholf te speel
Agt mense, insluitend ʼn man wat teen 183 km/h gery het, is Sondag op die R21 naby Kempton Park in Gauteng in hegtenis geneem vir spoedoortredings.
Dundee-ongeluk eis 6
Ses mense, insluitend twee kinders, is Sondagaand in ʼn ongeluk op die N11 naby die Dundee-afrit in KwaZulu-Natal oorlede.
Ma vas wat baba glo weggee
ʼn Vrou sal na verwagting Maandag in die Palm Ridge-landdroshof verskyn op aanklag van kinderverwaarlosing nadat sy glo haar ses maande oue baba aan ʼn ander vrou gegee het.
Fietsryer vermoedelik onthoof tydens tref-en-trap
ʼn Onthoofde liggaam is Sondag in Boitekong naby Rustenburg in Noordwes opgespoor.
Gedagte vir die dag: Dit is wel!
Romeine 8:37-39: Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Hiervan is ek oortuig: geen dood of…