‘n Man is Donderdag tydens ʼn skietvoorval in Alberton aan die Oos-Rand gewond.
Alles vir Vrydag 8 Augustus 2014
Woord: Sondagskind
Waarom verwys ons na ‘n gelukkige persoon as ‘n “Sondagskind”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Nuwe vrystellings 8 Augustus 2014
Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat pas die speel-en/of trefferslyste van radiostasies gehaal het en in aanmerking kom vir die Maroela Media Top 20…
Groen lig vir lugaanvalle op Irak
Amerika het nog nie met lugaanvalle op Irak begin nie, maar is gereed om voort te gaan nadat pres. Barack Obama sy toestemming gegee het.
‘Kapers’ vasgetrek wat hulle glo as metropolisie voordoen
Ses mense is Donderdag in Orkney in Noordwes in hegtenis geneem nadat hulle hulself as metropolisiebeamptes voorgedoen het en ʼn vragmotor wou kaap.
Medunsa bereik ooreenkoms met studente
Klasse sal volgende week by Medunsa hervat nadat die bestuur van die universiteit en studenteverteenwoordigers Donderdag ʼn ooreenkoms bereik het.
Gedagte vir die dag: Hoe groot is U!
Psalm 92:5-6 – U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het. Groots is alles wat U…