In ‘n Oos-Vrystaatse dorp was daar jare gelede ‘n distriksgeneesheer wat legendaries geword het vir hoe grof hy in sy werk was. Na sy vrou se heengaan trou het met die klinieksuster, wat terstond mevrou dokter word. ‘n Rukkie later is die dokter egter oorlede, en sy weduwee word toe mev. wyle dokter.
Alles vir Woensdag 13 Augustus 2014
Kind se ontbinde lyk in Lenasia gevind
Die ontbinde liggaam van ‘n kind is laat Dinsdagaand in Lenasia, suid van Johannesburg, gevind.
Griekwastad-moorde: Seun hoor vandag sy lot
ʼn 17-jarige seun wat skuldig bevind is aan die moord op drie lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad, sal na verwagting Woensdag in die Noord-Kaapse hooggereghof gevonnis word.
Baba buite huis gelos
ʼn Tweeweekoue babadogtertjie is Dinsdag sonder toesig buite ʼn huis in Soweto, Johannesburg, gelos.
Gedig: Vincent van Gogh
Opperman se treffende gedig oor die Nederlandse post-impressionistiese kunstenaar, Vincent van Gogh.
R155 miljoen van Nkandla-argitek geëis
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het ‘n siviele eis van R155 miljoen teen die argitek Minenhle Makhanya en die departement van openbare werke ingedien rakende die verbeterings wat by president Jacob Zuma se Nkandla-woning gedoen is, berig die SABC.
Boer tydens plaasaanval in die gesig geskiet
‘n Boer is Maandag op sy plaas buite Zeerust in Noordwes aangeval en in die gesig geskiet.
Video: Tuinwerker ontvoer; uitgevra oor huiseienaar
Beeldmateriaal van kringtelevisiekamera wys hoe ‘n tuinier voor ‘n huis in Oakdene, suid van Johannesburg, deur vier mans in ‘n motor geprop word voor hulle met hom wegjaag.
Gedagte vir die dag: Bring my die ou-ou tyding
2 Petrus 1:12-13: Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan julle reeds vas in…