Die nuwe vyfdaagse skietstilstand tussen Israel en Hamas wat Woensdagaand in werking getree het, het onrustig begin toe vuurpyle uit Gasa op Israel gevuur het, en Israel met artillerie teruggeskiet het.
Alles vir Donderdag 14 Augustus 2014
Teenstrydige nuus oor Russiese konvooi na Oekraïne
Teenstrydige berigte oor die konvooi met humanitêre hulp wat uit Moskou na die rebellebeheerde gebiede in Oekraïne onderweg is, word steeds ontvang.
Mosselbaai-betogers bestook motors met klippe
Betogers het Donderdag glo voertuie met klippe bestook tydens sporadiese betogings oor dienslewering en elektrisiteittoevoer in die Kwanonqaba-gebied in Mosselbaai in die Wes-Kaap.
Manne wat Glo
Deur die geskiedenis van die musiekbedryf het dit al gereeld gebeur dat kunstenaars wat reeds bekendheid verwerf het as lede van groepe, of as solo-kunstenaars,…
Man vas ná “kaping”
ʼn Man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn valse kapingsaak in Johannesburg aanhangig gemaak het.
All Blacks mik na wêreldrekord
Niemand kan stry dat die All Blacks, geoordeel op hul vertonings die afgelope twee of drie jaar, die wêreld se nommereenspan is nie. Hulle is ook die Wêreldkampioene en behoort teen Saterdag ook die rekord vir die meeste agtereenvolgende toetsoorwinnings agter hulle naam te kan skryf.
Meyer ‘onrustig’ oor Bokke se agterlyn
Heyneke Meyer is “opgewonde, maar onsrustig” oor die agterlyn wat die Poemas Saterdag aanvat.
Dans in die reën- Touch of Class
Nadat Ronell Erasmus 23 jaar lank saam met Deon van der Merwe deel van Touch of Class was, het sy besluit om haar op Christelike…
Boek: Ons gaan ʼn taal maak: Afrikaans sedert die Patriot-jare
‘Ons gaan ʼn taal maak’: Afrikaans sedert die Patriot-jare is dié boek oor Afrikaans wat op die rak moet wees van elkeen wat lief is vir Afrikaans, of in die taal se ontwikkeling belangstel.
Vrou glo versmoor ná sy om hulp roep
ʼn 45-jarige vrou is dood nadat sy en haar man Woensdag by hul huis in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal aangeval is.
FNB Joburg ArtFair: Sanell Aggenbach | Heropbou van Herinnering
Kaapstadse kunstenaar Sanell Aggenbach werk met ‘n verskeidenheid van mediums insluitend skilder, beeldhoukuns, borduurwerk en installasie. Sy is by die FNB Joburg ArtFair te sien. Nog foto’s van haar werk volg onderaan die berig.
Video: Solidariteit se advertensie wat DStv glo weier
Die vakbond Solidariteit het vandag ’n advertensie wat deur die digitale satelliettelevisiediens DStv gesensureer is, op sosiale media aan die publiek vrygestel.
Jordan kry glo doktorsgraad by publikasie
Pallo Jordan het byna 30 jaar gelede tydens ‘n gesprek gesê dat hy sy doktorsgraad van die publikasie Africa Confidential gekry het, het Beeld Donderdag berig.
‘Noordwes se munisipale verrotting’
Die agteruitgang van Suid-Afrika se munisipaliteite, veral in plattelandse gebiede, is nêrens meer sigbaar as in Noordwes nie, skryf Eugene Brink, senior navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI).
Verkeersbeampte in spitsverkeer omgery
ʼn 43-jarige metropolisiebeampte van Johannesburg is in ʼn kritieke toestand nadat ʼn motor hom tydens spitsverkeer getref het.
Week oue baba in veld gelos
ʼn Week oue babaseuntjie is onlangs sonder toesig in ʼn veld in Oos-Londen in die Oos-Kaap gevind.
Mosselbaai-betogings: Munisipaliteit swig onder druk
Die Mosselbaai-munisipaliteit in die Wes-Kaap het glo ingestem om weer onwettige kragverbindinge in Kwanonqaba aan te skakel ná gewelddadige betogings die afgelope vier dae, berig EWN.
Nuuskommentaar: Afrikaanse Taaldag: Afrikaans in die loopgraaf?
Herman Toerien gebruik die viering van Afrikaanse Taaldag om die toekoms en voortbestaan van Afrikaans te bespreek.
Limpopo-plaasmoord: “Hy was ‘n reus van ‘n man met die kleinste hart”
“Hy was ‘n reus van ‘n man met die kleinste hart.” Só beskryf Mariesa Van Wyk Coetzee haar pa wat die naweek op sy plaas in die Letsitele-gebied buite Tzaneen in Limpopo vermoor is.
Man sterf in suikerriet-brand
ʼn Man het Woensdag verkool terwyl hy voorbrand gemaak het by ʼn suikerrietplantasie op ʼn plaas in KwaZulu-Natal.