‘n Verkragtingslagoffer het begin huil toe sy in die hooggeregshof in Pretoria getuig het dat haar twee dogters ook seksueel aangerand is.
Alles vir Donderdag 14 Augustus 2014
Pakkie met ‘verdagte wit poeier’ by polisiestasie afgelewer
Die polisie in KwaZulu-Natal stel ondersoek in nadat ‘n pakkie met ‘n “verdagte wit poeierstof” Woensdag by die Umbilo-polisiestasie afgelewer is.
De Kock hof toe oor parool-besluit
Eugene de Kock se regsverteenwoordiger het ‘n hofaansoek gebring oor die minister van justisie en korrektiewe dienste se weiering om De Kock op parool vry te laat, berig die SABC.
Gedagte vir die dag: Geloof is ʼn werkwoord
Daar kom toe mense wat ʼn verlamde man na Hom toe bring. Vier van hulle het hom gedra. Toe hulle hom weens die gedrang nie…