Die moordbeskuldigde Shrien Dewani is Vrydag in die Wes-Kaapse hooggeregshof bevoeg verklaar om verhoor te word vir die moord op sy vrou, Anni.
Alles vir Vrydag 15 Augustus 2014
Russiese tenks gaan Oekraïne binne
Westerse joernaliste wat die Russiese humanitêre konvooi vergesel, berig dat hulle gesien het hoe Russiese tenks, brandstofwaens en ander miliêre voertuie die grens na Oekraïne oorgesteek het.
DJ speel dit weer- Rinel Day
Dit is vandag Rinel Day se verjaardag. Hier is die musiekvideo van DJ speel dit weer, wat sy oorspronklik op haar gelyknamige debuutalbum opgeneem het…
Weer tyd vir Mars-wolhaarstorie
Die publiek kan nou weer enige dag die jaarlikse wolhaarstorie per e-pos of SMS te wagte wees dat Mars só naby aan die aarde gaan kom dat dit op 27 Augustus so groot soos die maan gaan vertoon.
Benoni-botsing eis twee
Twee mans is Donderdagaand in Benoni aan die Oos-Rand dood toe hul voertuig ʼn vragmotor getref het.
Nuwe vrystellings: 15 Augustus 2014
Hier is die nuwe vrystellings wat die afgelope week die speel- en/of trefferslyste van sommige radiostasies gehaal het en wat in aanmerking kom vir Maroela…
Kommentaar: Is Boeremusiek besig om uit te sterf?
Daar is sommige dinge wat eie aan Suid-Afrika is, soos braaivleis, biltong, Castle Lager, Afrikaans en natuurlik Boeremusiek. Die probleem is egter dat Boeremusiek nie…
Nkandla-verslag: Zuma vol vertroue in parlement
President Jacob Zuma het gesê hy is vol vertroue dat die parlement die verslag oor opgraderings by sy Nkandla-woning in KwaZulu-Natal doeltreffend sal hanteer, het die SAUK Vrydag berig.
Nuuskommentaar: “Ere-diplomaat” Zuma versus die IS
Hoe raak die situasie in Sirië en Irak ons? Hou die IS ‘n gevaar vir Suid-Afrika in? Lees Herman Toerien se nuuskommentaar om meer hieroor uit te vind.
Drie sterf in JHB-botsing
Drie mense is Donderdagmiddag dood toe ʼn motor en ʼn minibustaxi mekaar reg van voor in Amalgam, Johannesburg, getref het.
Man in hof oor moord op driejarige
Die man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die driejarige Cuburne van Wyk, sal na verwagting Vrydag in die Boksburg-landdroshof verskyn.
Minister kap DA oor Ebola-gerugte
Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, sê die regering sal onmiddellik met die publiek in kontak wees indien die eerste geval van ebola in Suid-Afrika aangemeld word.
Zuma probeer aanspreeklikheid vermy, sê DA
President Jacob Zuma poog om aanspreeklikheid te vermy in sy antwoord rakende die R246 miljoen se opgraderings aan sy Nkandla-woning, sê die DA.
Gedagte vir die dag: Prys Hom die Hemelvors
Openbaring 19:12 – Sy oë het soos vuur gevlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Daar was ‘n Naam op Hom geskrywe wat…