Temperature gaan na verwagting vandeesweek begin styg ná verlede week se erge kouefronte in die land.
Alles vir Maandag 1 September 2014
Maroela Media Top 20 1 September 2014
Hier is vandeesweek se Maroela Media Top 20. Daar is ‘n nuwe nr. 1-treffer; Kaleidoskoop (op die foto) neem die eerste plek oor met Roadtrip,…
Wild en wakker- Valiant Swart en Ollie Viljoen
Die Boeremusieklegende Ollie Viljoen is gisteroggend oorlede; hier is Wild en wakker, die titelsnit van die tweede en laaste album wat hy saam met Valiant…
‘Hoop daar is trekklaviere in die hemel’
Huldeblyke stroom in vir die bekroonde musikant Ollie Viljoen nadat hy Sondagoggend in die ouderdom van 76 oorlede is.
Twee sterf in Potch-botsing
Twee mans is dood nadat ‘n motor en ‘n motorfiets Sondag buite Potchefstroom in Noordwes gebots het.
Man sê hy jaag om enjin te toets
‘n 36-jarige man is Sondag op die N1 naby Midrand vir ‘n spoedoortreding in hegtenis geneem.
Gedagte vir die dag: Onthou jou beloftes
Wanneer jy ‘n gelofte aflê teenoor die Here jou God, moet jy nie troag wees om dit na te kom nie (Deut 23:21).