Die vlug van Asiana Airlines is egter vertraag en volgens SAL was dit dié lugredery se verantwoordelikheid dat passasiers, insluitend minderjariges, nie hulle aansluitingsvlugte mis nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 September 2014
Brande: “Verklaar Oos-Vrystaat tot rampgebied”
Die VF Plus eis dat die Oos-Vrystaat as ʼn rampgebied verklaar moet word nadat meer as 100 000 hektaar weiding deur veldbrande vernietig is.
Regering oorweeg veediefstal-liggaam
Die regering oorweeg dit om ʼn nasionale liggaam op die been te bring om die toenemende probleem van veediefstal te ondersoek.
Motorfietsryer kritiek beseer in ongeluk, beroof
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy Vrydagmiddag met sy motorfiets teen ʼn motor gebots het in Krugersdorp aan die Wes-Rand.
China loof SA oor Dalai Lama
China het Suid-Afrika bedank nadat die land glo weer die Dalai Lama toegang na Suid-Afrika geweier het.
Bokke wil Wallabies in die ou styl aanvat
Die Springbokke sal die Wallabies in Perth se verwagte reën en wind op die tydbeproefde Suid-Afrikaanse manier aanpak en hoop dat hul voorspelers die mas sal opkom.
Drie ondervra oor Paulpietersburg-plaasmoord
Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat drie mans vir ondervraging ingeneem is in verband met die moord op Nico en Mercia Lens van die Paulpietersburg-distrik.
Puk spog met 5 Pendoring finaliste
Die finaliste vir vanjaar se Pendoring-reklametoekennings is bekend gemaak en van die 18 finaliste in die studente-kategorieë spog die Noordwes Universiteit met vyf studente wat deurgedring het tot die eindrondte van dié spog geleentheid.
Liggaam in brandende motor gevind
Die polisie het ʼn liggaam gevind in ʼn motor wat glo vroeg Vrydagoggend in Lenasia, suid van Johannesburg, aan die brand gesteek is.
Dalk skietstilstand vandag in Oekraïne
Pres. Petra Porosjenko van Oekraïne het aangekondig dat hy, onderhewig aan ʼn stel gebeure wat moet plaasvind, van 14:00 vandag af ʼn skietstilstand in sy land gaan afkondig.
Doen jou ding, al is dit kierie-in-die-hand
“As mens met ʼn kierie aan ʼn konsert deelneem, weet jy jy is óúd.” Só sê die 91-jarige tant Hannah Giliomee van Bredasdorp hierdie week vir my.
Aarde kry Sondag besoeker uit ruimte
Die asteroïde, 2014 RC, wat byna so groot soos ʼn huis is, sal Sondag digby die aarde verbyskuur.
Kampala- Rooies
Hier is die nuwe enkelsnit vanaf Rooies se trefferversameling, wat binnekort vrygestel word.
Nuwe vrystellings 5 September 2014
Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat onlangs die speel- en trefferslyste van sommige radiostasies gehaal het en in aanemrking kom vir Maroela Media se…
Die toekoms van Afrika
Gaan Afrika ooit ontwikkel en suksesvol moderniseer? Dis die kwelvraag van waarnemers wat sien hoe vinnig die bevolking van Afrika toeneem. Dis nie die eerste keer wat hierdie vraag gevra word nie.
Onteien grond wat “met geweld gesteel is”, sê EFF-student
Grond in Suid-Afrika moet aan die “regmatige eienaars” terugbesorg word, aangesien dit “met geweld gesteel” is, sê Jaco Oelofse, die EFF se sekretaris by die Universiteit van Pretoria.
Video: Vervang nou die toiletrolletjie só, sê die pa
Will Reid, ‘n pa wat raadop was met sy tieners wat nie gewone huishoudelike takies by die huis wou verrig nie (soos om ‘n leë toiletrolletjie te vervang), het met ‘n kreatiewe idee vorendag gekom om hulle oor te haal om ook handjie by te sit. Die video is die afgelope week reeds meer as 2.8 miljoen keer op YouTube gekyk en meer as 200 000 keer op Facebook gedeel.
Boek: Wenplan vir jou kind se lewe
Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.
Aussie lap Bokke se ‘geheime wapen’ uit
`n Australiese joernalis het die fluitjie geblaas op die Springbokke se jongste “geheime wapen” wat hulle `n voorsprong moet gee – brille.
Predikant afgedank oor ANC-bande
ʼn Predikant van Limpopo is afgedank oor sy noue bande met die ANC, het die Sowetan Vrydag berig.