Een van die twee leeus wat sedert die naweek op vrye voet in Tolwe in Limpopo was, is doodgeskiet.
Alles vir Woensdag 17 September 2014
Boek: Al die lieflike dade
Die poësie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naudé se digkuns by uitstek gestalte gee.
Groot tunes Vol. 1
Daar was deur die jare al soveel verskillende versamelalbums op die mark dat ‘n mens begin wonder het of enigiemand nog met ‘n vars aanslag…
Mbete gereed om volgende president te wees
Baleka Mbete, speaker van die parlement, sê sy is gereed om Suid-Afrika se volgende president te wees, het The Sowetan Woensdag berig.
Boek: Oordenkings deur Ena Murray
Ena Murray Oordenkings is ’n boek vir die private stiltetyd, ongeag die ouderdom van die leser. Dit is ook ’n boek vir die gesin wat sáám oor die dinge van God wil besin.
Video: Rommelstrooi-held ‘n internetsensasie
‘n Video van ‘n persoon wat op ‘n motorfiets rondry en klaarspeel met rommelstrooiers, is die afgelope twee dae reeds meer as 5 miljoen keer op YouTube gekyk.
Keer geweld in kinderjare, sê ISS
Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) het Woensdag gesê geweld kan verminder word as daar gefokus word op vroeë kinderontwikkeling.
Boek: Tania en die Towerfluitjie
Tania Toerien wil haar skoolhoof, Juffrou Joubert, beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat. Gelukkig is die hondeskou om die draai en Tania het haar planne agtermekaar…
Boek: Uit die Beek 2015
Dié dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik.
Oscar Pistorius-uitspraak: Aanvalle op regter veroordeel
Die Prokureursorde van Suid-Afrika (LSSA) het Woensdag sy bekommernis uitgespreek oor dreigemente en persoonlike aanvalle teen regter Thokozile Masipa ná haar uitspraak in die verhoor van Oscar Pistorius.
Gedig: Drie gedigte oor plekke
Lees gerus vandag Rudolph Willemse se gedigte oor drie klein dorpies, Sousousvlei, Sesriem en Solitaire. “Anderkant Sesriem is daar niks, meneer; nee meneer, sonder sand sal ons sommer ten gronde gaan hier, meneer.”
Uitspraak in taalhofsaak vandag verwag
Uitspraak in die saak tussen taalaktivis Cerneels Lourens en die staat oor die beskikbaarstelling van alle wetgewing in al elf amptelike tale word vandag in die Kaapse Gelykheidshof gelewer.
Foto’s: Beangste troeteldiere by die veearts
Elke troeteldiereienaar weet die woorde “bad” en “veearts” lewer gewoonlik groot moles in meeste huise op. Hierdie foto’s is klinkklare bewyse.
Boek: Ctrl Z my lewe
‘n Oorspronklike spanningsverhaal met ‘n Christelike ondertoon.
Video van Karino-ongeluk: vragmotor tref skoolbus
Beeldmateriaal is pas vrygestel van ʼn ongeluk naby Nelspruit, Mpumalanga, toe ʼn vragmotor ʼn bus getref het.
TUT se Pretoria-kampus weer gesluit weens betogings
Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie (TUT) se Pretoria-kampus moes Woensdagoggend weer gesluit word weens gewelddadige betogings.
IS doen oproep op “eensame wolwe” vir terreur in VSA
Die terreurorganisasie, die Islamitiese Staat, het ’n beroep op die internet op mense gedoen om terreurdade in die VSA te pleeg. Volledige instruksies oor hoe om onder meer pypbomme te maak is ook geplaas.
Ineenstorting by TB Joshua-gebou: Dodetal nog onduidelik
Die dodetal in die gebou in Nigerië wat ingeengestort het kan nog verander, het die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Nigerië Woensdag gesê.
Nuuskommentaar: SAKP se “liefde” vir Zuma
“Op die oog af lyk dit of die SAKP tyd nodig het om hul eie kandidaat as opvolger vir Zuma te posisioneer, en lei daarom die aanslag op Zuma se grootste bedreiging, die Openbare Beskermer,” skryf Herman Toerien.
Sesjarige in Centurion raakgery
ʼn Sesjarige seun veg vir sy lewe in die hospitaal nadat ʼn motor hom Dinsdagaand op die R55-pad naby die N14-snelweg in Olievenhoutbosch getref het.