Voertuie wat aan die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) behoort is Dinsdag buite die SAPO-gebou in Chiawelo, Soweto aan die brand gesteek.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Oktober 2014
Alberton-ongeluk: Dodetal styg
Die dodetal het gestyg ná Dinsdagoggend se kettingbotsing op die N12 in Alberton, Johannesburg.
Reeva se ouers gaan geld aan Oscar Pistorius terugbetaal
Reeva Steenkamp se ouers gaan die maandelikse betalings wat Oscar Pistorius aan hulle gemaak het terugbetaal, het hulle regsverteenwoordiger Dinsdag gesê.
Alberton-ongeluk: Trokdrywer vas
ʼn Vragmotorbestuurder is in hegtenis geneem ná Dinsdagoggend se kettingbotsing op die N12 in Alberton, Johannesburg wat die lewens van twee mense geëis het.
Tronkstraf sal Oscar Pistorius “breek”
Tronkstraf sal Oscar Pistorius “breek” want dit maak gestremde persone kwesbaar, het die hooggeregshof in Pretoria Dinsdag gehoor.
Winnie dien hofdokumente in vir Madiba se Qunu-huis
Winnie Madikizela-Mandela se prokureurs het Dinsdag bevestig dat hulle hofdokumente ingedien het om wyle oudpresidentet Nelson Mandela se boedel te daag om regte tot sy huis in Qunu in die Oos-Kaap te bekom.
Nóg ʼn winkelsentrum in Kaapstad beroof
Nog ʼn winkelsentrum is Dinsdagoggend in Kaapstad beroof.
Shrien Dewani-verhoor: E-posse met ander man nie as bewyse toegelaat
Regter Jeanette Traverso, adjunkregter-president van die Wes-Kaapse hooggeregshof, het Dinsdag gelas dat sekere bewysstukke rakende Shrien Dewani se seksualiteit nie toegelaat sal word in die verhoor nie.
Polisieman, veiligheidswag tydens rooftog geskiet
ʼn Polisiebeampte en ʼn veiligheidswag is Dinsdag tydens ʼn transitorooftog by Randburg Square-winkelsentrum in Johannesburg geskiet.
Oscar Pistorius se agent blameer die media
Peet van Zyl, Oscar Pistorius se agent, het Dinsdag aan die hooggeregshof in Pretoria gesê hy wens die media wil ʼn “bietjie meer respek” toon vir die Paralimpiese atleet.
Bejaardes tydens Potch-plaasaanval aangerand
Hennie Maree (75) en sy vrou Rensche (74) sterk aan in die Mediclinic Potchefstroom in Noordwes nadat hulle Sondagoggend tydens ʼn plaasaanval erg aangerand en gemartel is.
Video: Alberton-ongeluk: Twee dood, 50 beseer; trokbestuurder blameer remme
Twee mense is dood en minstens 54 beseer nadat ʼn petroltenker Dinsdagoggend tydens spitsverkeer in verskeie voertuie op die N12-snelweg in Alberton, Johannesburg, ingeploeg het.
Foto’s: Hulle lyk nes hul poppe!
‘n Fotogalery van kinders wat merkwaardig nes hul poppe lyk word wyd op sosiale media gedeel. Hier is ‘n paar van die foto’s.
Sanger in sop oor ebola-twiet
Die sanger Chris Brown het hom ʼn stortvloed kritiek op die hals gehaal nadat hy op Twitter gesê het dat die dodelike ebola-virus ʼn vorm van bevolkingsbeheer is.
Resep: Koffiekarameltert
‘n Resep vir die lekkerste koffiekarameltert.
Foto’s: Gru-ongeluk in JHB
Nooddienswerkers en paramedici van verskeie ambulansdienste is op ʼn toneel van ʼn gru-botsing in Alberton, Johannesburg, waar ʼn petroltenkwa tydens spitsverkeer in verskeie voertuie op die N12-snelweg ingeploeg het.
Uitdrukking: Vat jou goed en trek, Ferreira
Ken jy die oulike verhaal agter die uitdrukking, “Vat jou goed en trek, Ferreira!”? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Nuuskommentaar: Brand die plase – Doom vir Dookoom
’n Kaapse hip hop-groep Dookoom se nuwe video, Larney Jou P**s, waarin ’n brandende buiteband oor ʼn plaas gesleep word, het die land weer in ’n hewige debat gewikkel. Debat, en nie geweld nie, is wat Dookoom meen hulle wil ontlok.
PTA-skoolmoord: Leerling in hegtenis geneem
ʼn Graad 6-skolier is in hegtenis geneem nadat hy Maandag glo ʼn seun by ʼn laerskool in Pretoria met ʼn skerp voorwerp doodgesteek het.
Leerling vermoor maat by PTA-laerskool
ʼn Graad 6-leerling is Maandag met die aanvang van die laaste skoolkwartaal vir 2014 by ʼn skool in Pretoria deur ʼn ander Graad 6-leerling doodgesteek.