Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Riana Nel is vir die vyfde week in die nr. 1-plek, maar Steve Hofmeyr hou vas…
Alles vir Maandag 20 Oktober 2014
Pistorius en Krejcir dalk bure in die tronk
Die departement van korrektiewe dienste het Maandag berigte verwerp dat daar reeds ʼn tronksel vir Oscar Pistorius by die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria voorberei is.
Annemarie- Gerrie Pretorius
Die Afrikaanse sanger Gerrie Pretorius het gister sy verjaardag gevier. Hier is die liedjie waarmee hy aanvanklik bekendheid verwerf het; naamlik Annemarie, wat oorspronklik deur…
Vrou se lyk in rioolstelsel gevind
ʼn Vrou se liggaam is in ʼn rioolstelsel buite Zeerust, Noordwes gevind.
Bendelid vas vir moord
ʼn Vrou wat glo ʼn lid is van die sogenaamde 28’s-bende is in Kaapstad in hegtenis geneem op aanklag van moord en dwelmhandel, het die Wes-Kaapse polisie gesê.
Onwettige mynwerker se liggaam gevind
ʼn Onwettige mynwerker wat ondergronds vasgekeer was se liggaam is Sondag in Selby, Johannesburg na die oppervlak gebring.
Gedagte vir die dag: Hoe om jou hart te bewaar
Skep vir my ’n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig. (Ps. 51:12)