ʼn Vrou in haar 20’s het Sondag naby Clifton in die Wes-Kaap verdrink, het die NSRI gesê.
Lees meerAlles vir Sondag 26 Oktober 2014
Dís hoeveel munisipaliteite vir e-tol opdok
Gauteng se drie metropolitaanse munisipaliteite en die provinsiale regering het sedert Desember al R2.7 miljoen aan e-tol spandeer, het die Sunday Times berig.
Video: Luiperd en welpie moet rivier oorsteek
Dis algemeen bekend dat katte gewoonlik nie lief is vir water nie, maar hierdie welpie volg gehoorsaam toe hulle die Sabie-rivier moet oorsteek.
Presidensie ontken gerugte oor Engeland-besoek
Die presidensie het Sondag alle gerugte ontken dat president Jacob Zuma sy reis na Engeland gekanselleer het omdat die Britse eerste minister hom nie wou sien nie.
Dief bad toe sommer ook
ʼn 18-jarige is Sondag in ʼn bad betrap nadat hy by ʼn onderneming in Eldoradopark in Johannesburg ingebreek het.
Vier naby Kaapstad-selfoonwinkel aangekeer
Vier mense is naby ʼn selfoonwinkel in Tafelbaai in Kaapstad in hegtenis geneem op aanklag van die onwettige besit van vuurwapens.
Boer sterf; twee aanvallers doodgeskiet
ʼn Boer en twee mans wat hom aangeval het is Saterdag naby Leeudoringstad in Noordwes dood.
Ligte vonnis ná verkragting ondersoek
Owerhede ondersoek ʼn opgeskorte vonnis nadat ʼn man van Limpopo sy eksmeisie verkrag en probeer vermoor het, het die Sunday Times berig.
Wycliff en Hus – Vroeëre helde van die hervorming
Terwyl ons vandag Hervormingsondag vier, is dit ook belangrik om te weet dat die spore van die hervorming al meer as ’n eeu tevore reeds gevind is, skryf Herman Toerien.
Gevangene sterf in brand by Barberton-tronk
Een gevangene is dood en ʼn ander in die hospitaal opgeneem ná ʼn brand by ʼn jeuggevangenis in Barberton in Mpumalanga, het die SAUK Sondag berig.
Meer as 10 000 ebola-gevalle
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het Saterdag gesê meer as 10 000 persone is met die ebolavirus besmet.
Sekswerker beskuldig swemafrigter van aanranding
Die polisie in die Wes-Kaap het Saterdag bevestig dat nog klagtes aanhangig gemaak is teen die swemafrigter, Tim Osrin, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn huishulp aangerand het.
Drie vas oor standbeeld-brand
Drie mense is in hegtenis geneem nadat ANC-strydros Oliver Tambo se standbeeld by die erfenisterrein in Bizana in die Oos-Kaap aan die brand gesteek is.
Vusi Pikoli gaan polisie-ombudsman wees
Vusi Pikoli, die voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, is aangestel as die eerste polisie-ombudsman vir die Wes-Kaap, het die Saturday Star berig.
Gedagte vir die dag: God gee vrede
Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. (Ps 23:2)