ʼn Landdros van Gauteng wat glo omkoopgeld aanvaar het om te keer dat ʼn getuie in die Radovan Krejcir-saak nie uitgelewer word nie, het in die Johannesburg-landdroshof verskyn, het The Times Vrydag berig.
Alles vir Vrydag 31 Oktober 2014
Plaasmoord: Bejaarde Vrystaat-boer doodgeskiet; gesin aangerand
Willie van Rensburg, ʼn 72-jarige boer van Odendaalsrus in die Vrystaat, is Donderdagaand op sy plaas, Nuwejaarsbosch, doodgeskiet waarna lede van sy gesin aangerand is.
Roudiens gehou vir gevalle sporthelde
Honderde roubeklaers, insluitend ministers en sportsterre, het Donderdag in Johannesburg bymekaargekom vir ʼn roudiens vir Senzo Meyiwa, Mbulaeni Mulaudzi en Phindile Mwelase.
Dorp kry ou naam terug
Makhado in Limpopo het weer sy ou naam, Louis Trichardt, amptelik teruggekry, het The Star Vrydag berig.
Nuwe vrystellings 31 Oktober 2014
Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by sommige radiostasies se speel-en trefferslyste gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top…
Een keer- Sharoney
Die jong sangeres Sharoney, wie se eerste album pas vrygestel is, verjaar vandag. Hier is haar eerste treffer, Een keer.
Voel hoe klop my hart- Lemé
Die sangeres Lemé verjaar vandag; hier is haar eerste treffer, Voel hoe klop my hart.
Player 23- Robbie Wessels
Die akteur en sanger Robbie Wessels het gister verjaar. Hier is sy trefferliedjie Player 23.
Twee SA soldate beseer in Soedan-hinderlaag
Twee soldate van die Suid-Afrikaanse Weermag wat as deel van die VN/Afrika-Unie vredesmag in Soedan ontplooi is, is naby hul basis tydens ʼn hinderlaag beseer.
Gemeenskapsaal in Kraaifontein afgebrand
ʼn Gemeenskapsaal in Kraaifontein in Kaapstad is Donderdag afgebrand.
Eskom waarsku oor beurtkrag
Die kragstelsel is erg onder druk weens tegniese foute by kragstaseis, het Eskom Donderdag gesê.
Gedagte vir die dag: God se liefde vir tyd en ewigheid
U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. (Ps 23:6)