Duisende taxibestuurders van die verenigde forum vir taxiverenigings (Utaf) het Maandag paaie in en om die Johannesburgse middestad ontwrig om onder andere toegewyde taxibane te eis.
Alles vir Maandag 17 November 2014
Nuuskommentaar: 50% – 1% = ANC Wat dan?
Herman Toerien bespreek of die ANC se ongesonde greep op die land gebreek kan word.
Man skiet glo tienermeisie dood
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo Saterdagaand sy vriendin se 19-jarige dogter, Mikaela Bagley, in Johannesburg doodgeskiet het, berig The Star.
Goeie nuus: Hennie Smit weer op die been
Die akteur Hennie Smit maak goeie vordering sedert hy in September in die intensiewesorgeenheid van die Wilgers-hospitaal in Pretoria opgeneem is vir dubbele longontsteking waarna heelwat komplikasies ingetree het.
Wes-Kaapse visserman word steeds vermis
Die soektog na ʼn visserman wat naby Rooiels in die Wes-Kaap verdwyn het, duur Maandag voort, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), gesê.
Hier kom die braai- Kaptein Skuim saam met Anton Botha
Hier is Kaptein Skuim se jongste parodie-liedjie; hierdie keer op die wysie van Here coms the bride. Dit het baie gewild geword nadat dit ‘n…
Man sterf toe hy boom tref
ʼn Man in sy 20’s is Sondagaand in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal dood nadat hy met sy motor teen ʼn boom gebots het.
Maroela Media Top 20 17 November 2014
Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is nege liedjies wat styg, sewe wat daal, twee wat op dieselfde plek as verlede…
Limpopo-man vas na hy glo ouma verkrag
ʼn Man is Sondag in hegtenis geneem nadat hy glo sy 82-jarige ouma in Bolobedu in Limpopo verkrag het.
Nigerië-ineenstorting: “Laaste liggame moet vinnig terugkom”
Pogings word verskerp om die liggame van 11 persone, wat in Nigerië gesterf het toe ʼn gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, na Suid-Afrika terug te bring.
Motorfietsryer ry kind dood
ʼn Sewejarige seun is Sondagoggend dood nadat ʼn motorfietsryer hom in Maropengweg in Krugersdorp, Gauteng, getref het.
Gedagte vir die dag: Geloof
Die geloof is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. (Heb 11:1, 1953-vertaling)