ʼn Tweejarige dogtertjie wat slegs as Baba L bekend staan, se brein het so erg geswel dat ʼn gedeelte van haar brein “dood” is, het die hooggeregshof in Pretoria Donderdag gehoor.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 November 2014
Agt vas ná moord op boer
Agt mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Willie Janse van Rensburg (72) van Odendaalsrus in die Vrystaat.
Vrou sterf ná gooi van klip deur motorruit
Irene Myburgh (43), ʼn ma van twee, is dood nadat sy deur ‘n klip getref is wat deur ‘n ruit van die motor waarin sy ‘n passasier was, gegooi is.
Vrou vas oor baba se dood
ʼn 55-jarige vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo ʼn tweejarige meisie vermoor het in Chatsworth in Durban, KwaZulu-Natal.
Goeie nuus: Kaapstad-kelner se weldaad roer wêreldwyd harte
ʼn Kelner van Kaapstad het sosiale media behoorlik aan die gons en gryp wêreldwyd harte aan weens sy nederige daad aan ʼn gestremde.
Video: Partytjietoertjie: Ballon op ‘n stokkie
Kan jy ‘n sosatiestokkie deur ‘n ballon druk sonder dat hy bars? Hierdie video wys jou hoe om al jou vriende by ‘n volgende partytjie te beïndruk!
Resep: Stokbrood
‘n Ou gunsteling: stokbrood! Heerlik om oor die vuur gaar te maak (veral vir kinders!) en om dan ‘n stukkie boerewors of konfyt daarmee saam te geniet.
R1 miljoen vir kiekies van amptenare
Die departement van gesondheid in die Oos-Kaap het naastenby R1 miljoen opsy gesit vir 1 520 geraamde foto’s van premier Phumulo Masualle en Pumza Dyantyi, LUR van gesondheid, by al sy gesondheidsfasiliteite.
Joernaliste by gevangenis in hegtenis geneem
Twee joernaliste is oor die naweek by die Westville-gevangenis in Durban in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo voorgedoen het as familielede van een van die gevangenes om ʼn onderhoud met die persoon te voer.
Juffrou kritiek ná voertuig haar sleep
Suzanne Leyden, ʼn 36-jarige ma en onderwyseres van Randburg, is in ʼn kritieke toestand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg nadat sy Donderdagoggend deur ʼn motor gesleep is.
Nóú toet ons lekker
‘n Verskeidenheid nuwe instellings op die Afrikaanse sosialemedia-netwerk “Toeter”, is onlangs bekend gestel en bied ‘n magdom handige funksies.
Taxigeweld eis vyf
Vyf mense is Donderdag in Windmillpark in Boksburg, Gauteng in ʼn vermeende voorval van taxigeweld dood.
Gewilde matrikulant sterf in botsing
Matrikulante van Hoërskool Cradock in die Oos-Kaap pak die eindeksamen onder moeilike omstandighede aan nadat ʼn geliefde skoolmaat, Christelle Jansen, Dinsdag in ʼn motorongeluk oorlede is.
Uitdrukking: Iemand ore aansit
Al ooit gewonder waarom ons in Afrikaans sê mens sit iemand “ore aan” as jy hom wen of hom verkul? Lees gerus vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking.
De Kock hoor dan oor parool
Eugene de Kock se regsverteenwoordiger het gesê daar is ʼn “positiewe aanduiding” dat sy kliënt in Januarie parool toegestaan sal word nadat daar ʼn ooreenkoms in die hooggeregshof in Pretoria bereik is.
Foto’s: Kitsbank by vulstasie opgeblaas
Drie swaargewapende rowers het Woensdagaand ʼn kitsbank en ʼn kluis in die snoepwinkel van die Shell-vulstasie in Kloofsig, Centurion opgeblaas.
Goeie nuus: By POPUP ontvang jy nie net nie, jy léér
POPUP (People Upliftment Programme) is ʼn nie-winsgewende organisasie wat 14 jaar gelede tot stand gekom het. Hulle fokus is die opheffing van gemeenskappe, ongeag die ras of kultuur.
Goeie nuus: Video: Alles gaan oor liefde – Bouwer Bosch
Bouwer Bosch gesels oor sy gedig “Kleurblind” wat gaan oor ons as mense, hoe ons ander mense sien en hoe hy voel dat jy nie ‘n Christen en ‘n rassis kan wees nie.
Goeie nuus: Mev. SA as eerste prinses aangewys by Mev. Wêreld – video
Sarah-Kate Scott, Mev. Suid-Afrika en die bekende radiopersoonlikheid Darren Scott se vrou, is as die eerste prinses aangewys in die Mev. Wêreld-kompetisie in Maryland in die VSA.
Nuuskommentaar: Padda in slaai maak Cyril-ooreenkoms ver-“Shrek”-lik
Herman Toerien neem adjunkpresident Cyril Ramaphosa se ooreenkoms vandeesweek met opposisiepartye onder die loep.