Die eensydige klem op ras in universiteitsgesprekke oor transformasie is besig om die universiteitswese in die algemeen en studente in die besonder te benadeel.
Alles vir Donderdag 20 November 2014
Sewe sterf in Mpuma-ongeluk
Sewe mense is Donderdagoggend naby Waverly in Mpumalanga dood nadat ʼn vragmotor en ʼn bakkie op die N17 gebots het.
Boer kry ‘geheime’ Google-ballon in die Karoo
ʼn Boer van die Karoo het op ʼn ballon afgekom wat glo deur die internetmaatskappy Google gebruik word, het Beeld Donderdag berig.
Polisie skiet vermeende rowers dood
Twee vermeende rowers is Woensdagaand tydens ʼn skietery met die polisie in die Oos-Rand dood.
Die Belhar-debat: Waarom ek nee gestem het
Hierdie artikel deur dr. Danie Langner is deel van Maroela Media se reeks uiteenlopende artikels oor die Belhar-debat.
Juffrou meters ver gesleep ná botsing
Suzanne Leyden, ʼn 36-jarige ma van Randburg, is in ʼn kritieke toestand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg nadat sy Donderdagoggend deur ʼn motor gesleep is.
Goeie nuus: Dít gee my hoop!
Hoe wonderlik is dit nie wanneer iemand dit reg kry om uit baie moeilike omstandighede op te staan en al daai negatiewe energie om te sit in iets goeds nie.
Vermiste vrou dood aangetref
Die liggaam van Ella Sophia Potgieter (43) is Dinsdag in Port Shepstone in KwaZulu-Natal opgespoor nadat sy op 13 November verdwyn het.
Gay man hof toe oor kraamverlof
ʼn Man van Durban wat in ʼn eenslagtige huwelik is en vir die regering werk, dagvaar sy werkgewer voor die arbeidshof nadat sy aansoek om kraamverlof afgekeur is, berig The Star.
De Kock hof toe oor parool
Eugene de Kock sal Donderdag ʼn aansoek by die hooggeregshof in Pretoria indien oor die minister van justisie en korrektiewe dienste se weiering om hom op parool vry te laat.
Sisulu gee DA-LP die middelvinger in parlement
Lechesa Tsenoli, adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, het LP’s Woensdag weer gewaarsku om hul van handgebare te weerhou nadat Lindiwe Sisulu, minister van huisvesting, glo vir ʼn DA-LP die middelvinger gewys het.
PTA-munisipaliteit ontken R15 m. vir wegneemetes
Die Tshwane-metro in Pretoria het mediaberigte dat daar nagenoeg R15 miljoen in een maand aan wegneemetes spandeer is vir personeellede, ontken.
Gedagte vir die dag: God wil jou graag help
Ons wag op lig, maar dit bly donker, ons wag op ’n straaltjie lig, maar ons pad bly pikdonker. Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. (Jes 59:9, 1)