“Dit is my lewe” se musiekvideo van Wynand Strydom saam met sy vrou, Chereé, om sy verjaarsdag vandag te vier.
Alles vir Maandag 24 November 2014
My sonskyn- Etienne Steyn
Etienne Steyn verjaar vandag. Hier is die titelsnit van sy mees onlangse album, “My sonskyn”.
Maroela Media Top 20 24 November 2014
Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is 13 liedjies wat styg, vyf wat daal en twee nuwelinge, wat beteken dat daar…
OB soek duidelikheid oor haar mag
Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het ʼn aansoek ingedien waarin sy ‘n hofuitspraak dat haar bevindinge en regstellende stappe nie bindend is nie, betwis.
Man vas vir spoed, dronkbestuur
ʼn Man is op die N1 in Midrand in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur en die spoedgrens oortree het.
Visserman sterf na boot omslaan
ʼn Man se liggaam is gevind en nog ʼn man word vermis nadat die boot waarop hulle was Sondag naby St. Helenabaai in die Wes-Kaap omgeslaan het.
Gedagte vir die dag: Af met die maskers!
Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit. U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom. (Ps 139:1-2)