In Leef stroom-op! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak.
Alles vir Woensdag 26 November 2014
Aussie-kolwer Phil Hughes steeds kritiek – voorval was fratsongeluk
Die Australiese krieketster wat geveg het om sy plek in die Aussies se toetsspan te herwin, Phil Hughes, is steeds in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal in Sydney.
Waarnemende SAL-hoof sê oor kwalifikasie
Nico Bezuidenhout, waarnemende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het Dinsdag bevestig dat die SAL, personeel van Mango en Mango se raad nog altyd geweet het dat hy nie ʼn graad het nie, berig die SAUK.
Die Belhar-debat: God is dieselfde God vir ryk én arm, verontregtes én bevoorregtes
Hierdie artikel deur ds. PJ Kriel is deel van Maroela Media se reeks uiteenlopende artikels oor die Belhar-debat.
Sonder jou- Candy Benson
Die sangeres Candy Benson verjaar vandag; hier is haar jongste treffer, “Sonder jou”
Jy is my liefling- Min Shaw
Dit is moeilik om te glo dat die sangeres en aktrise Min Shaw vandag haar 80ste verjaardag vier. Hier is die titelliedjie van “Jy is my liefling” waarin sy hoofrol vertolk het.
Gedig: Die gedig as getuigskrif
As ek jou ooit sou verloor soos wat ‘n mens ‘n ‘file delete’… ‘n Gedig oor die liefde in die elektroniese eeu.
Nuwe minimumloon vir huiswerkers
Die minimumloon vir huiswerkers styg op 1 Desember, het Mildred Oliphant, minister van arbeid, se kantoor het Dinsdag aangekondig.
Man swaar gestraf oor verkragting, moord van lesbiese vrou
ʼn Man wat ʼn lesbiese vrou verkrag en vermoor het is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis, het The Star Woensdag berig.
Nuuskommentaar: Saam op knieë en saamstaan vir Afrikaans
Herman Toerien neem die bekendstelling van Akademia as gemeenskapsuniversiteit onder die loep en ondersoek wat dit vir Afrikaans beteken.
Man vas wat glo vrou oor egbreuk vermoor
ʼn Man van Rustenburg is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vrou Maandagaand met ʼn skerp voorwerp doodgesteek het.
Plaaswerker sit lank ná verkragting, moord
James Olyn (24) is Dinsdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof twee keer lewenslange gevangenisstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is op aanklag van verkragting en moord.
SA vrou in Kenia betrap met dwelmmiddels
ʼn 45-jarige vrou van Suid-Afrika is in Kenia in hegtenis geneem nadat sy glo met kokaïen ter waarde van R1.7 miljoen betrap is, het die SAUK Dinsdag berig.
Gedagte vir die dag: Vertrou God!
Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk en het aan God die eer gegee. Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te doen wat Hy beloof het. (Rom 4:20-21)