As ʼn paar kouse of ʼn nuwe woltrui dalk nie jou idee van die perfekte Kersgeskenk is nie, wys Suzelle DIY jou hoe om te kry wat jy regtig wil hê.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Desember 2014
Ma, ouma vir evaluering gestuur na kleuter se dood
ʼn 31-jarige vrou en haar 55-jarige ma het in die Chatsworth-landdroshof in Durban, KwaZulu-Natal verskyn in verband met die dood van die jonger vrou se driejarige dogtertjie.
Pa vas oor wanbetaling van onderhoud
ʼn Pa met meer as R100 000 se onderhoud skuld het Donderdag in die Mitchellsplein-landdroshof verskyn.
SAUK se Ellen van meineed aangekla
Die DA het Donderdag ʼn klag van meineed teen Ellen Tshabalala, voorsitter van die SAUK-raad, aanhangig gemaak.
Vermiste meisie se liggaam gevind
ʼn 10-jarige meisie wat Sondag vermis geraak het in Heilbron in die Vrystaat, se liggaam is gevind.
Prokureur vas in hof oor dwelms
ʼn Prokureur van Kaapstad het Donderdag in die Mitchellsplein-landdroshof verskyn nadat sy die vorige dag in dieselfde hof in hegtenis geneem is.
Beurtkrag weer toegepas
Eskom het om 16:00 Donderdagmiddag landwyd met beurtkrag begin weens lae dieselreserwes.
Twee beseer ná kar stomp tref
Twee mense, waaronder ʼn kind, is beseer nadat ʼn boom omgeval het en ʼn stomp op ʼn motor te lande gekom het in George in die Wes-Kaap.
Vier beseer in Randburg-skietery
Vier mans is Donderdagmiddag beseer tydens ʼn skietvoorval in Malibongwerylaan in Randburg, Johannesburg.
Polisieman geskors oor video van aanranding
ʼn Kaapse polisiesersant is geskors ná ʼn video aan die lig gekom het wat glo wys hoe polisiebeamptes ʼn ouma aanrand.
Huldeblyke ná dood van bekende hengelaar
Huldeblyke stroom in vir die bekende hengelaar en kameraman van Pretoria, Takkie Branford van kykNET se Hier gaan ons alweer-faam. Branford is skaars ʼn maand ná sy 36ste verjaardag oorlede.
Vrywilliger sterf in Kommetjie-brand
ʼn Vrywillige brandweerman is Woensdagaand dood terwyl hy gehelp het om ʼn brand te blus naby Kommetjie in Kaapstad.
Belhar as Bevrydingsteologie
Hierdie artikel deur Johan Malan is deel van Maroela Media se reeks uiteenlopende artikels oor die Belhar-debat.
Verdagte vas vir wynlandgoed-moord
ʼn 41-jarige man is Woensdagaand in hegtenis geneem in verband met die moord op Anthea du Preez (64) van Rawsonville in die Wes-Kaap.
Rowers dreig om baba te skiet
Gewapende mans wat by ‘n huis in Diepsloot, noord van Johannesburg ingebreek het, het gedreig om die gesin se baba dood te skiet indien hulle nie saamwerk nie.
Reënboognasie verdof
Veel minder Suid-Afrikaners sien hulself nou eerstens as Suid-Afrikaners as tien jaar gelede, en meer Suid-Afrikaners dink aan hulself in rasterme.
Jong man in wildtuin deur krokodil gedood
Jacques van der Sandt (29), ʼn vryskut diepseeduiker, is Woensdagaand deur ʼn krokodil in Skukuza in die Krugerwildtuin in Mpumalanga doodgebyt.
Moordenaars as EFF-leiers in Noordwes aangestel
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) in Noordwes het twee veroordeelde moordenaars tot leiers van sy provinsiale struktuur verkies, het The Star Donderdag berig.
Resep: Wortelbrood
So lekker wortelbroodjie is ideaal vir die vakansietyd wanneer kuiergaste gou inloer vir koffie.
Afrikaans en rassisme
In ʼn demokrasie waar rassisme nog lewendig is, hoef jy nie rassisme te bewys nie, jy moet dit net kan beweer.