Eintlik, so blyk dit uit die jongste bevindinge van die versoeningsbarometer, sou die vraag moet lui: “Is ek eerstens ’n Suid-Afrikaner, of is ek eerstens wit/swart/bruin?”
Alles vir Donderdag 4 Desember 2014
Groot FM se grootste radiotreffers
Ter viering van Groot FM se eerste verjaardag het dié radiostasie onlangs ‘n versamelalbum met groot radiotreffers vrygestel.
Uitdrukking: ‘n Brawe Hendrik
Waarom sê ons iemand is “‘n brawe Hendrik”? Lees gerus vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking.
Tweejarige sterf in botsing
ʼn Tweejarige seuntjie is dood en vier mense beseer nadat hul motor Woensdag teen ʼn versperring langs die N3-snelweg naby Ladysmith in KwaZulu-Natal gebots het.
Boek: Die engel rook skelm
Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie.
Boek: Nuwe stories 3
Sewentien kortverhale oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend verhoudings, kindermishandeling, armoede, trauma, dwelms, geloof en die ware aard van goed en kwaad.
Video: Petroljoggie glo deur motorfietsryers aangerand
Die polisie in Mpumalanga ondersoek ʼn voorval waar ʼn petroljoggie glo deur ʼn groep motorfietsryers aangerand is in Witbank.
Seun verdrink in rivier
ʼn 12-jarige seun het Dinsdag in die Umgenirivier in Cato Ridge, KwaZulu-Natal verdrink.
Video: Ouma glo deur polisie aangerand
Die polisie in die Wes-Kaap het gesê daar word ondersoek ingestel na ʼn video wat glo wys hoe ʼn ouma deur polisiebeamptes aangerand word.
Gedagte vir die dag: Die noodsaak en krag van gebed
Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. Bid ook vir my. (Ef 6:18-19)