ʼn Filiaal van Al-Kaïda het glo verantwoordelikheid aanvaar vir ʼn missielaanval op ʼn Amerikaanse lugmagbasis in Jemen Donderdagoggend.
Alles vir Donderdag 11 Desember 2014
Resep: Viskoekies
Baie maklike viskoekieresep!
Mosterdsaad- Manne wat Glo
Hier is die liriekvideo van Mosterdsaad, een van die snitte van Manne wat Glo se gelyknamige album.
Kraaifontein-lyke: “Eerste saak in sy soort”
Die Wes-Kaapse polisie beskryf die voorval waar ses mans naby Kraaifontein moontlik met klippe doodgegooi is, as ʼn saak wat die eerste in sy soort is.
Uitdrukking: Agter die kap van die byl kom
Waarom sê ons dat ons “agter die kap van die byl kom” as ons uitvind hoe iets inmekaarsteek? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Goeie nuus: Kaapse egpaar se viervoudige vreugde
Jean en Tracy du Plessis het ses jaar lank gewag om kinders te hê en dié wens is Woensdag viervoudig bewaarheid.
Prinses Charlene se tweeling gebore
Prins Albert en prinses Charlene van Monaco het Woensdag ʼn tweeling in die wêreld verwelkom.
Polisiebeamptes vas in Limpopo
Twee polisiebeamptes van Polokwane is vir korrupsie in hegtenis geneem, het die polisie in Limpopo gesê.
Kraaifontein-lyke: Mans glo met klippe doodgegooi
Die ses mans wat se liggame Woensdag in ‘n veld naby Kraaifontein in die Wes-Kaap gevind is, is vermoedelik met klippe doodgegooi.
Gedagte vir die dag: Moenie moed opgee nie
Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly. (2 Kor 4:16-17)