Daantjie Dinamiet meen Ricus het vorendag gekom met ‘n baie goeie album wat veral by liefhebbers van country-kunstenaars byval sal vind.
Alles vir Maandag 15 Desember 2014
Nuuskommentaar: Alles pure apartheid se skuld!
Daar is veel meer faktore as om bloot te sê dat daar in 1994, met die oorgang, nog heelwat surpluskrag in Eskom se kapasiteit opgesluit was. Ook is dit komplekser as om te sê die regering is hierna president vir president gewaarsku dat sake oor die surpluskapasiteit gaan verander, skryf Herman Toerien.
SA se eerste Mej. Wêreld mis amper kroning oor rugby
Penny Coelen-Rey, Suid-Afrika se eerste Mej. Wêreld, het amper Rolene Strauss se kroning misgeloop, aangesien die mans in haar huis sewesrugby gekyk het.
ANC-regime in Den Haag se politieke sentrum bespreek
Europese sakelui moet voorberei vir groter politieke risiko’s in Suid-Afrika in die volgende vyf jaar.
Jacaranda-aanbieder vra jawoord
Robbie Kruse, bekende radio- en TV-aanbieder, het die naweek sy vriendin die jawoord gevra.
Maroela Media Top 20 15 Desember 2014
Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is ‘n paar interessante verwikkelinge in die sin dat daar meer liedjies is wat in dieselfde plek bly as wat daal.
Krok vier 114de verjaarsdag
Henry die Nylkrokodil is in 1900 gebore, het twee wêreldoorloë oorleef en is, sover bekend, die oudste krokodil in aanhouding.
Zuma-skildery: Wag vrygespreek
Die veiligheidswag wat daarvan aangekla is dat hy ʼn man aangerand het terwyl laasgenoemde ʼn skildery van president Jacob Zuma in die Goodman-galery geskend het, is vrygespreek, het The Citizen Maandag berig.
Nuwe vrystellings 12 Desember 2014
Hier is die laaste nuwe vrystellings van 2014; al drie hierdie snitte het ‘n kans om Maroela Media se Top 20 te haal.
Video: Gyselaarsdrama in Sydney
Die Australiese regering het sy Nasionale Veiligheidskomitee byeen geroep nadat ʼn gewapende man mense in ’n Lindt-kafee in Sydney as gyselaars geneem het.
Kraaifontein-liggame uitgeken
Al ses mans wat dood aangetref is op ʼn plaas naby Kraaifontein in Kaapstad is uitgeken.
Gelukwense stroom in vir Rolene Strauss
Die land is baie trots op Mej. Suid-Afrika Rolene Strauss nadat sy Sondag in Londen as Mej. Wêreld gekroon is, het pres. Jacob Zuma gesê.
EFF-lede tevrede met leiers
Die leiers van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) is Sondag tydens ʼn verkiesingskonferensie aangewys en Julius Malema het sy posisie as partypresident behou.
Gedagte vir die dag: Leef in vrede met alle mense
As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. (Rom 12:18)